Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
Lodge in Modimolle

Kleine Kaap Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Lorraine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. We enjoyed our time there for the rooms and the large bathroom that they have.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantastic and will be back with my family. Very pleasant, relaxing and happy with everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Verskriklik baie mooi plek, baie vriendelike mense, dankie Diha. Dit was baie lekker, uitstekende plek, baie baie vriendelike mense, sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasies. Dankie vir die vriendelike diens. Ons het elke minuut geniet. Ons sal definitief weer daar bly as ons weer daai kant toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Hi Monique Vreeslik dankie vir julle vriendelikheid en mooi boodskap. Was heerlik om julle hier by ons te verwelkom. Hoop ons sien julle sommer spoedig weer. Groete, Diha

Steyn D
Kort verblyf
4.2
Des 2025

Peaceful. The staff was very friendly. The chalet was clean, but could do with proper maintenance. The toilet was leaking. The outside shower did not drain properly. Once reported, they did try to fix it. They did offer to move us to a different chalet. Some basic utensils were also missing. There were only two steak knives in a chalet catering for 4 people. Christmas lunch was a nice touch and much appreciated. A nice breakaway place for a short break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nelia O
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Jammer dat so vuil was, want dis 'n lieflike plek om te oornag. Eenheid glad nie skoongemaak, maande oue kos in yskas, seepneerslag in stort/wasbak, drein werk nie. Grasdak is oud, gooi dus baie gras in eenheid af. Het sleutel in die eenheid se deur vir ons gelos, kon hulle nie sien hoe vuil dit is nie? Bed was darem vars oorgetrek.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolanda H
Kort verblyf
1.8
Des 2025

Goor, aaklig - never again. Die plek is vuil - bome moet getrim word, ver om te loop na jou chalet, dit is nie baie skoon nie. Die spa-dame was oulik - maar sy is sommer die skoonmaker, aka kelner, aka alles. Vir 'n spa-behandeling van R1200 het ek baie meer verwag - ek sal niemand soontoe verwys nie, niemand nie. Aaklig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Dankie dat jy jou ervaring met ons gedeel het. Ons is regtig jammer om te hoor dat jou besoek nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Dit is beslis nie die standaard waarna ons streef nie. Ons neem jou terugvoer oor die netheid, terreinonderhoud en die afstand na die chalet ernstig op, en ons span is reeds besig om die aangeleenthede na te gaan. Ons spa-terapeut help inderdaad soms in ander areas van die lodge wanneer dit baie besig is, veral oor die feesseisoen. Wat jou R1200-behandeling betref: dit is baie belangrik vir ons dat gaste waarde vir hul geld kry, en ons sou graag van die geleentheid gebruikmaak om dit reg te stel. Ons spa-pryse is baie billik, vir dit wat jy as gas ontvang het. Vir 'n ete, drankies en 4 behandelinge is dit 'n baie goeie prys. Indien jy bereid is, kontak ons gerus direk sodat ons persoonlik kan opvolg en 'n gepaste oplossing kan bied. Ons waardeer jou eerlike terugvoer, want dit help ons om te verbeter en 'n beter ervaring vir toekomstige gaste te verseker. Noem asb. net in die toekoms al die positiewe punte ook. Ons het ons deure oopgemaak vir jou kinders, in hulle eie eenheid, sonder enige betaling. Waarde vir geld en diens kan dus nie net 'n 1 wees nie. Kersdag het julle heerlik saam al die ander gaste gekuier. Ek maak 'n punt daarvan om al ons gaste te vra of hulle die kuier by ons geniet en ons deure staan altyd oop as daar enige klagtes of probleme is.

Rose B
1 nag Besigheidsreis
1.0
Mrt 2025

Very bad. The room was dirty and not maintained. The thatch roof was dusty and there were insects falling from the roof onto the floor and bed. We checked out and requested a refund almost immediately after checking in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
We take all guest feedback seriously and always strive to provide a comfortable and enjoyable stay. However, we would like to clarify a few points regarding this review. Our unit was thoroughly cleaned and well-prepared for your arrival. You requested to be moved to another unit due to sensitivity to thatched roofs, which was accommodated as best as possible. Our listings, advertisements, and communications clearly state and display thatched roofing, ensuring transparency for all guests when booking. While we understand that preferences can change upon arrival, we kindly remind guests to review accommodation details beforehand. Despite the change, we refunded the remainder of your stay, only charging for the night spent, in line with our policies.

Mandre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Calm en rustig. Dit was baie rustig, 'n lekker wegbreek van die stad se lewe. Ek en my vrou het 'n verrassing van die eienaar ontvang; sy het uit haar pad gegaan vir ons as ons iets benodig het. Ons het dit regtig baie geniet. Ons het sommer vir naskuurigheid rondgedwaal op die gronde. As iemand sou belangstel in trou, hulle het 'n pragtige outdoor chapel en 'n mooi klein kerk op die grond. Sal dit regtig aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Goeie middag Mandre Was lekker om julle te kan ontvang by Kleine Kaap Lodge. Hoop ons sien julle sommer spoedig weer. Groete, Diha

Jeanine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing. We really enjoyed our stay. We stayed in Vergelegen 3 and the unit was very nice. The tented camp accommodation is definitely on our to-do list. Very friendly staff as well. We had a nice chill weekend and it was what we needed. We will definitely go back for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Thank you, Jeanine, for your positive feedback. You are always welcome back at Kleine Kaap Lodge.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Diha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R600
33 % AF
R 600 R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
33 % AF
R 600 R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R600
33 % AF
R 600 R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 20 Farm Sussensvale KR708, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 66 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd841632c2c169f834a623067c74bf74969a06c72fcbff1c11c8869e9e0a23e59bfbab2376808edebb4b0569907d63636cc9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 38 5 1 4 Portion 20 Farm Sussensvale KR708 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.747706564556 28.352361724886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang