Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Kaap

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Attiesdraai Plaas, Karoo, 50 km buite Hopetown, 8752, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Kleine Kaap is 'n ruim selfsorg-eenheid op 'n werkende besproeiingsplaas in die Noord-Kaap, Bo-Karoo-streek. Dit is 7,4 km vanaf Orania en 50 km vanaf Hopetown. Hier sal gaste kan herlaai, al is dit net om die volgende dag weer die lang pad see toe of huis toe aan te pak.

Dié huis het slaapplek vir 5 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed sowel as 'n bykomende matras vir 'n kind bevat. Hierdie 2 kamers maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad.

Die hoofleefarea met lugversorging het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek-ontbyttoonbank. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en braaigeriewe asook 'n groot tuinspasie vir kinders om rond te hardloop. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste wat hul bergfietse wil saambring, kan op die plaas rondry, asook lekker stap en met die heuwel op tot bo stap.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dalene E
Besigheidsreis
5.0
Lekker plaaskuier, heerlike braaiplek en stoep met pragtige uitsig. Ons het heerlik gebly!
Okt 2024
Karien K
5.0
Rustige aardsheid met styl. Kleine Kaap is die ideale plek om jouself in 'n rustige plaas atmosfeer te ontdek. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en...
Sien meer
Sep 2024
Clarissa N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, skoon, netjies en ruim. Ons het die lekkerste hier gebly. Wat 'n manier om jou vakansie te beëindig. Die gasvryheid, die netheid en die ruimte...
Sien meer
Mei 2024
Denise C
Saam met lewensmaat
5.0
Plattelandse gasvryheid op sy beste! Ons het heerlik gebly. Dit was so spesiaal om vry op die plaas te kon rondstap sonder om bedreig te voel. Ons sal...
Sien meer
Mrt 2024
Johann V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plaas. Dit is 'n stunning plaas. Die "woonstel" is enorm en die afwerkings is pragtig. Ons was baie vriendelik ontvang deur Melanie en het on...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Attiesdraai Plaas, Karoo, 50 km buite Hopetown, 8752, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleine Kaap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Attiesdraai Plaas, Karoo, 50 km buite Hopetown, 8752, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee7fb346da61ad7fa43fcea017753419c8f75acc1a9bd241bd76237480ab560666ea168474e302d9635fc103deb966e5f4d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 24 5 1 5 Attiesdraai Farm Karoo 8752 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.8253748 24.472296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang