Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kleine Venesië

Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
So.
4de4Mei
Kleine Venesië
Slaapplek vir tot 4 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eenheid is in ’n residensiële gebou en streng reëls is ingestel om seker te maak dat daar nie geraas tussen 22:00 en 06:00 is nie. Geen partytjies word toegelaat nie en enige geraas, veral op die balkon-area, moet tot ’n minimum beperk word.

Geen harde musiek of TV mag buite die eenheid gehoor word nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rokers mag slegs op die balkon rook. Sigaretstompies moet in die sandhouer uitgedoof word en nie oor die relings gegooi word nie.

Geen wasgoed mag in sig wees buite die eenheid nie. Die wasgoedrak mag nie buite op die balkon geplaas word nie. Daar is egter 'n wassery met tuimeldroërs oorkant die gebou.

Wasgoed mag nie in die bad of wasbakke gewas word nie. Daar is ’n wasmasjien.

Die eenheid word skoongemaak voordat gaste inklok, sowel as wanneer hulle uitklok. Vir besprekings langer as 7 dae sal skoon linne en handdoeke voorsien word. Daar is ’n besem, mop, skoppie en ander huishoudelike-geriewe beskikbaar.

Geen vuil skottelgoed mag in die kombuis gelos word op die uitklokdatum nie. Daar is ’n skottelgoedwasser.

Geen vullis mag buite die eenheid gelos word nie. Daar is ’n vulliskamer buite die gebou, reg langs die onderdakparkeerplek se skuifhek. Alle vullis moet in sakke geplaas word voordat dit in die dromme gesit word. Vullissakke sal voorsien word.

Kinders onder 12 jaar sal slegs in die swembadarea toegelaat word indien 'n volwassene teenwoordig is.

Daar is 'n gasbraai en gas word voorsien. Die gasbraai mag slegs in die oop deel van die balkon gebruik word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront-weg, Tyger Quays 112, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA100bc0088d2ee6a55b5aa0474ff2130c0ec6a258b818d74d0387d381334812da12b8a726b7fd416d7959a8c40eef5d70ac7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Waterfront Road Tyger Quays 112 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.876283518102 18.629300670831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011