Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowboys Hill Karoo Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Liezl T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wat 'n lekker wegbreek. Die Plaas Kleine Windpompie was een van die lekkerste plekke waar ons nog hierdie jaar gebly het. Dit is die oulikste plekkie waar ons lekker kon rondstap. Jy kan net ontspan. Die gasheer en gasvrou was so oulik en het vir ons hout gebring en het vir ons met alle inligting van die dorp aangestuur. Die plek is skoon en netjies. Daar is groot handdoeke (wat vir ons so lekker is), genoeg waterdruk en warm water en sonkrag sonder 'n probleem. Mooiste landskap - ek het die mooiste fotos geneem. Dit is 'n moet om daar te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerise
Cowboys Hill Karoo Campsite
Sjoe Liezel, baie dankie vir die lieflike resensie. Gaste soos jul maak dit vir ons dit die moeite werd!

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker ontspannende wegbreek. Area was baie goed geleë, huise netjies en goed ingerig. Dit was baie rustig en ontspannend. Al die plekkies is privaat en mens kan op jou eie wees. Het voldoen aan ons behoeftes vir die naweek weg. Sal weer gaan ontspan daar, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taro L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Hemel op aarde. Dit was verskriklik lekker en rustig. Dis selfs nog mooier as op die foto's. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ek kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Dit was so rustig en mooi. Absoluut worth it! Die plekkie het asemrowende views wat jy nie sommer iewers anders sal sien nie. Romantic cottage is perfek vir 'n romantiese wegbreek. Route 62 en Barrydale is self pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Tranquility! Great communication regarding location and access codes. I really appreciated the updates regarding trading hours of nearby restaurants and shops. The view from the accommodation is incredible! And the visit from sheep and local doggo made it feel like a real holiday. All in all a must-visit. Such a safe and beautiful farm to explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Corine T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie sterre. Privaat, mooi uitsig. Eienaars is baie behulpsaam. Uitstekende ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Dit was goed om net in stilte in natuur met diere om ons te rus. Sal graag meet kontak met eienaar wou geniet omdat hy 'n oud-Hollander is en ons ook afkomstig is van Holland.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Rustig en privaat. Die gasheer en -vrou is baie vriendelik en bedagsaam. Ons het die privaatheid en rustigheid baie geniet. Die "sit down pool" was natuurlik 'n wenner in die hitte van die somer. Die verbly is baie basies en pressies waarna ons gesoen het. Die sonkrag was meer as voldoende en dit was lekker om klaar te kom met net die basiese. Puik verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Baie lekker wegbreek gewees. Ons het heerlik gekuier op die plaas. Dit is 'n baie rustige omgewing. Naby die dorp maar ver genoeg om lekker te rus. En ons het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helga N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Rustig in die natuur. Die kothuis is uitstekend geleë met 'n baie mooi uitsig. Die bad met die kaggel skep 'n romantiese atmosfeer. Sarah het ekstra moeite gedoen (balonne en hout wat klaar gepak was) om dit spesiaal te maak vir my man se verjaarsdag. Definitief 'n plek om aan te beveel vir 'n koue wintersaand of sommer net 'n lekker romantiese wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Devan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2023

Ligging baie mooi, verblyf kan verbeter. Die ligging is baie mooi oral rondom. Die kothuis kan beslis verbeter. Die waterdruk is baie swak wat veroorsaak dat die stort glad nie lekker wil werk nie, die water word net louwarm. Die werkspasie en eettafeltjie is baie beknop. Vier mense sal glad nie kan werk nie (2 mense sukkel met spasie). Die prys regverdig nie die verblyf wat gebied word nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cerise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15e06b10f894a636f77ff6e0249d691954edc29fbe790fb51e3422adb5df52055683ed4af6271c5510631b63513455180387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 Off the R62 Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.86222893752 20.763299907688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang