Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Ebet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Kleinplaas Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Luzette B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzette B

Heerlike plaas-atmosfeer.

Perfekte stop voordat jy die pad aandurf see toe. Reg rondom jou is dit plaaslewe en jy kan gerus slaap en baie veilig voel.

Stanley T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley T

Very good.

Clean and well set out.

Mel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel S

Baie vriendelik en het was baie tegemoedkommend met ons laat arriveer.

Het bietjie laat daar aangekom weens trokke en verkeer en dit was vir hulle geen probleem gewees nie. Die opsigter het ons nog gehelp met elektriese verlenginskoorde vir die karavane, sal enige tyd weer daar oorslaap.

Nandi V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi V

Netjiese verblyf.

Mooi en netjiese eenhede. Goed toegerus.

Elsje L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsje L

Redelike plek om te oornag.

Bestuurders het ons vriendelik ontvang. WiFi het nie gewerk nie en daar is nie goeie selfoonontvangs nie. Baie basiese oornagplek. Ons is vieruur die oggend wakker gemaak deur luidrugtige gaste wat ingekom het en hulle motor 2 treë van ons slaapplek af parkeer het.

Ada B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada B

Baie vriendelike ontvangs.

Baie gerieflik aan hoofpad. Baie rustig en skoon.

Elna G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Baie lekker.

Ons is baie vriendelik ontvang en die plek was baie skoon en netjies.

Alison W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alison W

Great spot for a stopover. Very hospitable hosts and nice and easy with dogs.

Very convenient stop over, all you need for a comfortable stay. Very hospitable hosts and nice walks through the sugar cane fields, great for dogs.

Nicoline V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoline V

Uitstekende oornagfasiliteit as jy karavaan sleep.

Dit was op ons roete op pad Sodwana toe.

Desire V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desire V

Oornag oppad na Sodwana.

Geen probleem nie, veilig en naby die dorp.

Lesley K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley K

Comfortable stop over on way to St Lucia.

Our stay was great. Bit difficult to find in the dark and owner didn't answer call due to bad cell signal.

Willie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Willie E

Nie waarde vir geld nie.

Meer soos 'n "truck stop".

Melissa T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa T

Baie lekker oornagplek.

Lekker oornagbestemming. Kamers is modern en netjies. Baie vriendelike ontvangs.

Diana S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana S

Laat opgedaag, maar eienaar het ons vriendelik ontvang.

Plekkie was pragtig netjies en skoon. Ons het laat opgedaag. 'n Groep van 8 en eienaar het ons die kombuis en eetarea aangebied om iets te ete te maak. Kamers is groot en ruim. Oulike storte in kamers.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0494f232824de19cb3aeb38bd3105eb1fb4929fb0f324191d9ef98a79360d65da78cbbbd962cbee1bb00367bf1c8137e5a19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off the N2 Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-18:00 09:00 -27.369924860447 31.668314789024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang