Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klippenbosch Spa and Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R25, Klipkopplaas Erfdeel 18, Bapsfontein, 0001, Gauteng
  • Vanaf R944 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klippenbosch Spa and Cottages bied selfsorgverblyf op Klipkopplaas in Tierpoort, Gauteng. Hierdie verblyf is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige ontsnapping waar hulle deur die natuur omring kan wees.

Gaste kan tussen 3 pragtige, rustieke kothuise kies. Die kothuise het slaapplek vir 4 tot 6 gaste en beskik elk oor 'n goed toegeruste kombuis, eetarea, knus leefarea met 'n kaggel, gehaltelinne, handdoeke en 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Gaste kan die spa of die gemeenskaplike swembad geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante, maar bied steeds ontspanne verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Klippenbosch Spa and Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • R25, Klipkopplaas Erfdeel 18, Bapsfontein, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Klippenbosch Spa and Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R944
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R944
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R25, Klipkopplaas Erfdeel 18, Bapsfontein, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9787729deb074b9a019f9368b140f0883be532924efc7a4b83783013c667e0a13c28ff65f9146270699611f502c8c6ecc80c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R944 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R25 Farm Klipkop Portion 18 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.897473981495 28.49342864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang