- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Lilyvale Road, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Klipperant Kothuise is geleë in die stil noordelike voorstad Rayton, aan die buitewyke van Bloemfontein. Die eiendom is ideaal vir sakereisigers, paartjies, gesinne of oornaggaste, met maklike toegang tot winkels, restaurante, besienswaardighede en die N1-snelweg.
Verblyf bestaan uit drie bekoorlike selfsorgkothuise, Kliphuisie; Stadsjapie en Plaasjapie, elk uniek versier en toegerus vir 'n gemaklike verblyf.
Stadsjapie bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed in 'n slaapkamer met lugversorging en 'n oopplan-en suite-badkamer. Die kothuis sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer met 'n slaapbank vir 'n kind onder 12 (ekstra koste) en eeittafel vir 2, slim-TV met Netflix en Stay Essential DStv-kanale, gratis WiFi. n Privaat toegboude stoep met braaigeriewe, sit-area met tafel en 4 stoele, uitsigte oor die tuin in.
Plaasjapie bied slaapplek vir 4 gaste, met 'n koningingrootte-bed in die hoofleefarea en 2 driekwartbeddens in 'n oop solder. 'n Matras kan bygevoeg word vir 'n ekstra kind onder 12 (ekstra koste). Aparte badkamer met bad, stort, wasbak en toilet. Die kothuis beskik oor lugversorging, verwarmerwaaier, volledig toegeruste kombuis, sitkamer met slim-TV met Netflix en Star Essential DSTV kanale met gratis WiFi. ‘n Privaat toegeboude stoep met sit-area, tafel met 6 stoele en braaigeriewe en uitsigte oor die tuin.
Kliphuisie het slaapplek vir 2 met dubbelbed en lugversorger in kamer, sit-area met Slim - Tv met Netflx en Stay Essential DSTV kanale en gratis WiFi. Klein goed toegeruste koffiestasie. Aparte badkamer met sinkbad, stort, wasbak en toilet. ‘n Private onderdak stoep met sit-area tafel en 2 stoele met braaigeriewe met uitsig oor tuin.
Handdoeke en haardroër word voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom word beskerm deur 'n elektriese heining, 24-uur outomatiese kragopwekker en noodwatervoorsiening.
Jammer Klipperant is ‘n nie-rook en geen “vaping” omgewing. Connex rook-alarms is in al die kothuise installeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Noelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 10 Lilyvale Road, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
- Gaste dink Klipperant Kothuise het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Lilyvale Road, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang