Klippieskraal
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbank 31, Assenweg, Brits, 0264, Noordwes
- Vanaf R9 412 per nag, vir 18 mense
Beskrywing
Klippieskraal is in die hartjie van die Bosveld in die Noordwes en is 'n 120 hektaar-wildplaas slegs 1 uur se ry vanaf Pretoria en 25 minute se ry vanaf Brits. Dis die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende.
Gaste kan die hele lodge en kamp bespreek vir 'n spesiale geleentheid, insluitend verjaarsdae en jaareindfunksies. Die lodge en kamp bied selfsorgverblyf. Die kamp bied 4 kamers vir 18 gaste wat elk 'n badkamer en kombuisie het. Daar is ook karavaan- of tentstaanplekke. Die kamer het 'n gemeenskaplike kombuis en badkamers vir die staanplekke.
Daar is 'n groot gemeenskaplike area waar gaste hul etes kan geniet by die tafels, 'n boma, onderdakbraai-arrea en 'n yskas en vrieskas. Geriewe sluit volledige DStv, 'n swembad en speelarea in. Gaste kan ook hul fietse saambring om die bosveld te verken. Rooibokke, koedoes, njalas, kampeelperde, blesbokke en sebras.
Klippieskraal bied gaste die geleentheid om 'n ekstra Afrika Bosveld-ervaring te geniet met verskeie wild en meer as 200 voëlspesies wat hulle op die privaat kamp kan sien. Die plaas bied vermaak soos kleilat en boeresport vir die jongspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Gedeelde dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Blaauwbank 31, Assenweg, Brits, 0264, Noordwes
- Gaste dink Klippieskraal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeeshoek Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbank 31, Assenweg, Brits, 0264, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang