Klippieskraal
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbank 31, Assenweg, Brits, 0264, Noordwes
- Vanaf R8 640 per nag, vir 18 mense
Beskrywing
Geleë in die Noordwes Provinsie en in die hartjie van die Bosveld, is Klippieskraal 'n privaat wildplaas van 120 hektaar net 1 uur van Pretoria af en 25 minute van Brits af. Dis die perfekte venue vir familie-reünie of naweek weg saam met vriende.
Eksklusiewe gebruik van die hele lodge en kamp kan bespreek word vir jou spesiale geleentheid, insluitend verjaarsdae en jaareindfunksies. Dit bied selfsorgverblyf in beide die lodge en kamp. Die kamp is verdeel in 4 kamers vir 18 gaste, elk met hul eie badkamer en kombuisie, terwyl daar ook karavaanstaanplekke en/of jou eie tente is. Die kamp het 'n gemeenskaplike kombuis en badkamers vir karavaanstaanplekke en tente.
Daar is 'n groot gemeenskaplike area, ideaal om ontbyt, middagete en aandete as 'n groep te geniet met buitetafels, boma, buite- en onderdakbraai-area en koelstoor met yskas en vrieskas. Fasiliteite sluit volledige DStv, 'n swembad, speelarea vir kinders in of bring jou fietse om vroegoggend of laatmiddag te ry of deur die bosveld te stap. Op jou reis het jy 'n goeie kans om rooibokke, koedoes, njalas, kameelperde, blesbokke en sebras te sien.
Klippieskraal laat besoekers toe om werklik die Afrika-bos te ervaar, deur 'n wye verskeidenheid wild en meer as 200 spesies voëllewe vanuit die gemak van jou eie privaat kamp te besigtig. Die plaasdam bied eindelose vermaak waar kinders 'kleilat' kan speel. Geniet 'boeresport' op die grasperk en wys jou kinders waaroor plaaslewe en kwaliteit tyd saam deurbring
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Gedeelde dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Blaauwbank 31, Assenweg, Brits, 0264, Noordwes
- Gaste dink Klippieskraal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeeshoek Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbank 31, Assenweg, Brits, 0264, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang