Kliprand Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kings-straat 2, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kliprand Guesthouse is in die pragtige dorpie van Springbok geleë, wat bekend is as Namakwaland se "Blommestad". Dis die perfekte oorstopplek op die N7-hoofroete tussen Kaapstad en Namibië.
Akkommodasie bestaan uit 8 gerieflike kamers wat elk toegerus is met 'n TV met DStv, lugversorging, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi.
Daar is 'n lieflike gemeenskaplike leefarea met 'n biblioteek waar al die gaste kan ontspan. Dit het ook 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n lieflike swembad met sonstoele en braaigeriewe kan vrskaf word vir 'n heerlike braai.
Springbok is in die nou vallei tussen die hoë granietkoepels van die Klein Kopperberge geleë (wat plaaslik na verwys word as "Die Klipkoppe"). Dis ook die perfekte oorstopplek wanneer jy die Richtersveld Nasionale Park wil besoek, waar jy vaarte op die Oranjerivier of 4x4-roetes kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Konrad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 187
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kings-straat 2, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Kliprand Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kings-straat 2, Springbok, 8240, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang