Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Klokkies B&B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier.

Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word ook voorsien. Elke kamer beskik oor lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Braaigeriewe is beskikbaar en ontbyt is teen ekstra kostes beskikbaar.

Caltizdorp is op die bekende Roete 62 geleë en word as die port-hoofstad van Suid-Afrika beskou. Daar is tientalle doendinge in die omgewing soos wynproe, voetslaan, fietsry en 4x4-ry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hendrik D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf. Baie netjiese en rustige verblyf op 'n plaas met die mooiste uitsig. Baie vriendelik ontvang. Baie goeie beddens om op te slaa...
Sien meer
Mrt 2025
Adriaan A
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek, met pragtige uitsig. Definitief. Die gastehuis was uitstekend.
Jan 2025
Clive A
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Perfect location for the weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Fouche V
Saam met lewensmaat
5.0
Nuwe wêreld. Baie lekker gebly en baie mooi area.
Sep 2024
Hennie Coetzee D
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Baie netjiese plek, goeie ligging en uitstekende diens.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klokkies B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOGRiZWNiLWI0ODYtNDE2Mi04OGIzLTNmNGJhZWJmYmYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 Die Vlakte Gamka-Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.565348 21.710814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011