Kloofhuis Guesthouse
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 1, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kloofhuis Guesthouse is 'n Victoriaanse huis wat in 1890 gebou is in Barberton, Mpumalanga. Die dorpie het 'n ryk geskiedenis wat so ver terug strek soos die goudstormloop in die laat 1800's.
Daar is 2 dubbelkamers met en suite-badkamers in die huis en 1 gesinskamer met slaapplek vir 3 en 'n en suite-badkamer.
Die gastehuis is stapafstand van die dorp en al die toeriste aantreklikhede soos die museums wat deel van die erfenisroete is, die daalmark, die blokhuis en ander historiese geboue. Daar is staproetes en van hulle begin sommer al by jou voordeur. Die gastehuis is al 'n paar keer bekroon deur besprekingsagentskappe en reistydskifte as die beste waarde vir geld in Baberton.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kloofstraat 1, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Kloofhuis Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Barberton Mpumalanga
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 1, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang