Kloofhuis
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 3, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
Vanaf
R825R701 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kloofhuis is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n historiese agtergrond in Paarl. Dit is meer as 'n eeu oud en spog met karakter. Die eenheid is stapafstand vanaf koffiewinkels, inkopiewinkels en sportgronde.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 1 tot 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid lei na die houtdek met meubels, 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad. Gaste kan ook die uitsig op die berge geniet.
Gaste het ook toegang tot Paarlberg. Gaste kan net met die straat opstap in die rigting van die berg en daar deur die hek gaan. Dit is veilig en honde is ook mal daaroor. Die hek is net 300 m van die verblyf af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Neels Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Kloofstraat 3, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Kloofhuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 3, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang