Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloofzicht Estate Country House

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Straatskerk, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 503 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kloofzicht Estate Country House is net buite Tulbagh in die Wes-Kaap se skilderagtige Kaapse Wynlande. Dit is die eerste wynplaas wat 'n mens teëkom soos wat jy die vallei van die Nuwekloofpas af benader, die landgoed is sowat 4 km buite Tulbagh.

Daar is 3 lieflike eenhede wat slaapplek aan 8 tot 12 gaste bied, naamlik FarmHouse, The Loft en Harry's Lakeside Cottage.

Die FarmHouse is 'n dubbelverdieping-grasdakhuis wat slaapplek aan 8 tot 12 gaste bied. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelslaapbank en en suite-badkamer met 'n bad. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die The FarmHouse se kombuis is met 'n groot kaggel, kaste, marmerblad, skottelgoedwasser en 'n groot oond toegerus. Dit lei na 'n terras-kuierarea met 'n etenstafel met sitplek vir 14, braai, 14 m lange swembad en 'n houtvuurwarmbad. Daar is ook 'n dam vir baarshengel in Tulbagh en is veilig om in te swem en te roei. Hierdie area is ideaal vir klein troues, partytjies en geleenthede.

The Loft het slaapplek vir 6 tot 9 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelslaapbanke. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in die eerste en tweede slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuis, sitarea en 'n kaggel in. Hierdie eenheid het 'n privaat ingang, balkon wat met 'n pragtige uitsig spog en 'n houtdek.

Harry's Lakeside Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelslaapbanke. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n oopplan-kombuis wat met 'n tweeplaatstoof en oondjie, eetarea en 'n sitarea toegerus is. Hierdie eenheid het ook 'n braai-area en 'n privaat ingang.

Gaste het ook toegang tot 'n deli op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Straatskerk, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kloofzicht Estate Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 503
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 503
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Straatskerk, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1ef518a3c01d28165fe03a7f396dc1347bfe931552cd2760dea23a0481f7f691625c803d486b97ded96bf7bd1cc5614c259?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 503 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Straatskerk Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.305927285703 19.106081575155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang