Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Knock Out View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Knock Out View bied verblyf in die hoofstraat, 500 meter vanaf die middel van die kunsdorpie, Clarens. Dit is ideaal vir sakereisigers of gesinne.

Dit spog met pragtige verblyf in 2 selfsorg-eenhede, Peace and Joy, wat berguitsigte het. Dit bied elk slaapplek aan 4 persone. Die kinders sal mal wees oor die solder-slaaparea.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede en 3 sakpas-oornageenhede. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer. Ander geriewe op die perseel sluit in 'n braai-area, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Knock Out View is die ideale basis vir gaste wat staproetes in Clarens en die Golden Gaste Nasionale Park wil verken. Doendinge in die omgewing sluit perdry, fietsry, bergfietsry, witwatervlotvaart, ens. in. Knock Out view kan jou help met besprekings by restaurante, safari-toere, voetslaanroetes, wildritte en wyn en kaas proe binne die onmiddellike omgewing vir die hele gesin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 319 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Susan W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. It was more than value for money. It was very clean, modern, safe and a beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Morne K
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Gerieflik, naby aan winkels en restaurante. Netjies en skoon.
Mrt 2025
Nombeko M
Saam met lewensmaat
5.0
The message in the bathroom. Mind blowing. Thank you. It was a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Eldon W
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Awesome accommodation. Clean, neat and value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Amelia V
5.0
Dit was ongelooflik lekker gewees. Dit was fantasties. Sal weer daar gaan bly. Heerlik gebraai en na berge gekyk. Alles is daar wat jy nodig het.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 413

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Knock Out View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 175, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadecd1f4706c18c409b896c994ca2fa057202503c56e3e3da63c86b312db89f6c0830f1a141c60c860c5763934ca78bd89dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 319 5 1 5 175 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518293598356 28.418296349536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011