Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Plaas Knoetzie Kamma

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 197 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Joe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Brilliant. Fantastic place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowende uitsig, vol uitgerus en verfrissend. Ja, sal Plaas Knoetzie Kamma aanbeveel. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannien M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netheid, stilte en sielerus. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Goeie ligging naby lughawe en strande. Skoon, gerieflik, veilig en kindervriendelik. Goeie ligging, naby lughawe en strande. Pragtige uitsig oor die berge. Baie skoon, gerieflik, veilig en kindervriendelik. Geriewe goed ingerig binne eenheid, so ook die buitekombuis en braai area. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beyers L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Altyd lekker. Plaas Knoetzie bly my gunsteling plek. Netjies, skoon en so 'n bietjie weg van die geraas van verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reghardt J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Gerieflik. Netjies. Modern. Baie lekker gebly. Gemaklike beddens. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie vir die ondersteuning.

Arno W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was heerlik om in die Stokkiesdraai Hoekhuis te bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netjies, mooi en heerlik! Dit was regtig heerlik om op die plaas te bly. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie vir die resensie.

Esmare D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustigheid van plaas was perfek vir siel. Was 'n heerlike naweek gewees! Beeldskone omgewing en baie rustig. Perfek as jy wil wegkom van die stad se geraas. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Dankie Esmare,

Renita L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Pragtig skoon en netjies en lekker naby lughawe. Het volmaak gewerk vir vliëniers wat kursusse gedoen het op George lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Plaas Knoetzie Kamma
Baie dankie, so bly dit het goed gegaan met die vlieg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 197

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2YTE2Mzc0LWFkMmMtNDNlNS04NmRmLThkNGQ3OGExOGFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 197 5 1 5 L10 on the R102 George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.001624271623 22.360467463732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011