Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knorhoek Guest House and Wines

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Marnus K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker en uitstekende waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

A pleasant stay. The staff was exceptionally friendly. The rooms were clean, the place was quiet at night. Rooms are a bit tight, but adequate. Good for visiting the surrounding area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zelda W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Pragtige ligging. Die hele plaas is werklik pragtig. Fuego-restaurant was fantasties en die kos was in oorvloed uniek en net uitmuntende ervaring. Daar is geen goedkoop opsies vir rooiwyn by Knorhoek nie, maar die wyn is goeie gehalte. Daar is lekker stapplek op die plaas en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Rose cottage is pragtig, maar ek dink dis nogals duur as ek kyk wat mens betaal vir soortgelyke verblyf. Ons check-in was laat want vorige gaste het glo laat vertrek, maar hulle het ons sitplek en glas wyn aangebied.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Karen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Pragtige gastehuis met puik diens. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Heerlike geregte met aandag t.o.v. detail. Kamers is baie gerieflik. Pragtige staproetes met aktiwiteite en swembad vir kleintjies. Ons sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Dit was fantasties by Knorhoek. Die kliëntediens, die vriendelikheid van die personeel, is top klas. Knorhoek is baie mooier as op die foto's. Dit is voorwaar 'n stukkie paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Warm friendly atmosphere. A wonderful place for a getaway. Everything you need is here in beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carey C
1 nag
5.0
Jun 2022

Sielsrus op die plaas. Knorhoek Guesthouse is found on the picturesque Knorhoek wine farm, which is also know for its beautiful Quinn Rock Venue and renowned fine dining experience at Gate restaurant. The staff at the guesthouse were friendly and professional and went out of their way to make us feel welcome. Breakfast was great with an assortment of freshly baked breads, muffins and jams. Great farm experience with cows in the meadows and peacocks roaming by.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tabu V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Aangenaam. Vriendelike, behulpsame staff. Skoon kamers. Lieflike ontbyt. Uit hulle pad gegaan om te help! Gaan bly daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia P
1 nag
5.0
Mrt 2022

Heerlike kuier. Rustige familie tyd gehad. Knorhoek was 'n lekker sentrale blyplek vir verkenning van die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Wonderlik. Die ligging is perfek, ongelooflike weer en naby aan Stellenbosch. Dit is net miskien die pad wat regtig sleg is met potholes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knorhoek-weg (langs die R44), Stellenbosch-distrik, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa979e3ca43d005259efc1e9b6099057be565fdd6f5682df9cde3748ff23adcf4e9cc6ba60ebffec0d7bc7aa053036d47dc75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Knorhoek road (off R44) District Stellenbosch 7605 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -33.879679528677 18.871936798096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang