Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Holiday Armadillo

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunninghill-rylaan 21, Hunters Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Knysna Holiday Armadillo is 'n bekoorlike woonstel op die bekende Tuinroete en bied gerieflike verblyf aan familie, vriende of sakereisigers. Dit is ideaal vir gaste wat 'n vinnige wegbreek of oornag wil hê.

Dié oopplan-selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders. Die eenheid het 'n TV en toegang tot gratis WiFi.

Hierdie eiendom is stapafstand vanaf die Privaat Hospitaal in Knysna en net 5 min vanaf Knysna Heads en Leisure Island.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Knysna Holiday Armadillo
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sunninghill-rylaan 21, Hunters Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Holiday Armadillo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunninghill-rylaan 21, Hunters Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e5744f8a045fc3956f95ba61e607992e235e45cd0ca69b3876ef680df36c8abaa27dc1798265f1020f47fb6c48afddcb8a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 21 Sunninghill Drive Hunters Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0530264 23.0813129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang