Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna N2 Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Zandile M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfect. My stay at Knysna N2 Lodge is always the best. I always book here when travelling from EL to Cape Town. The rooms are always clean. Everything is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon J
1 nag
5.0
Des 2024

Please buy a new mattress for the bed that I was sleeping on. It is a very nice and secluded area. However, I did not enjoy sleeping on the bed; it is noisy and the mattress is definitely an old one. Otherwise, it is a good overnight place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Als is netjies en in plek. Lekker braaiplekke en die swembad skep 'n lui atmosfeer. Baie lekker. Dis 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Altyd was in plek, sal weer daar oornag. Ja, is 'n goeie oornag stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lardus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Vir 'n kort oorslaap was dit gerieflik. Die kamer was gerieflik, die yskas kort aandag, maar alles was goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samuel V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Goed geslaap. Net oorgeslaap, was goed. Badkamer bietjie swam en kombuis taai. Bunkerbed kraak baie wanneer beweeg.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus J S
1 nag Besigheidsreis
3.6
Sep 2024

Het voldoen aan behoefte. Alles in die haak - behalwe die stortdrain wat verstop was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Erica S
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Netjiese, veilige verblyf. Netjiese geriewe. Veilige parkering agter veiligheidshek. Vriendelike ontvangs. Sentraal geleë.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nazli T
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Des 2024

It was absolutely disappointing. It was dirty and did not feel safe. There were cockroaches everywhere. They did not disclose that there was a communal kitchen and lounge that we could access from our room that had no lock, so anyone from the communal area could enter our room, which is not safe at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Christel L
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Heerlik daar gerus. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Volenté Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawsonstraat 2, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f44b4bee7c642591c1bf76566aed8d43160f94a648927f0a299a0621ef2fcfcce4d623cb7eb8ffc9a71f83495e546178ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 37 5 1 4 2 Rawson Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.036338484564 23.041638461033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang