Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KoebergINN

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik. Baie gerieflike verblyf naby die see. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie-lee H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Nice. It was nice and fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika T
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Lekker cozy en netjies alles was perfek. Ons verblyf was vol pret en plesier en ek en my dogter het hope herinneringe gemaak. KoebergINN is 'n fantastiese plekkie. Dankie Nico.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caleb J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Incredible. Fantastic place with a nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dez C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Veilig, gerieflik, genotvol. Baie lekker gebly. Perfek vir 'n vinnige wegbreek en asem skep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Was okay. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle T
Kort verblyf
4.0
Nov 2024

Pleasant, safe and with the added benefit of a pool. Enjoyable, pleasant, safe and with the added benefit of a pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Nie gemaklik nie want dit is baie koud a.g.v. die nattigheid wat deurslaan. Plek was baie koud, nattigheid slaan deur die mure en ruik ook nat.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfek gelee. Mooi netjies en ideaal vir ons. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Awesome plekkie! Skoon & netjies met veilige parkering. Naby aan alles wat mens nodig het as mens op vakansie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 82

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32B, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeabe92c3b5739e9f21e9571fdbb4f8f8d0637b6aba6b5d9fc67ae4cb6322f8130d194c24e8f0d33dfb282c6ed3f585129aa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 32B Harold Ashwell Blvd Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.715641027182 18.444295160119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang