Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Koedoe Cottage

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 6 Junie 2025. Bespreekbaar tot 20 Apr 2025

Tyd oor om te bespreek
7
Dae
12
Ure
31
Min
49
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Koedoestraat 30, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R880 R616 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Koedoe Cottage is in Komatipoort, 'n dorp wat by die samevloeiing van die Krokolid- en Komatiriviere in Mpumalanga geleë is. Dit is ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na rustigheid.

Hierdie kothuis het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is rusbanke en 'n etenstafel met stoele.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Let dat daar nie parkeerplek vir karavane, bote of groot sleepwaens is nie. Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Salomie D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Baie lekker gebly. Sal graag daar weer oorslaap wanneer in Komatipoort.
Mrt 2025
Xeno P
Besigheidsreis
5.0
Great stay and great value for money. It was a great stay. Very private and great helping hosts. Enough space and fitted with all thing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Thea H
Gesin met tieners
5.0
Gasvry, veilig en baie netjies. Heerlik gebly en sal dit 100% aanbeveel.
Sep 2024
Leon D
4.8
Oornag vir Kruger. Baie lekker gebly. Tweede bedmatras ongemaklik.
Mrt 2025
Monique S
Besigheidsreis
3.0
Good. Good accommodation. Friendly staff. Clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

ANTOINETTE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Koedoestraat 30, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Koedoe Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
R 880 R 616
per nag, vir 3 mense
Vanaf R880
R 880 R 616
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Koedoestraat 30, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4d7f076937abe35c3dd716ad90938b0ad3b8cdbb786dbc67131fcf81830ec54984d5164d8faac0e910a7d6208f9b2682ed7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R616 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 30 Koedoe Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -25.430629559291 31.962622605557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011