Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoesrus Boskamp

  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Koedoesrus Boskamp is in die Dinokeng Wildreservaat geleë, net buite Hammanskraal op die Rust de Winter-pad.

Die terrein het talle kampeerplekke in die hoofkamp naby die gemeenskaplike buitelugbadkamer, boma en wasgeriewe en 4 kampeerplekke by die InniBos-terrein met 'n privaat buitelugbadkamer. Omtrent al die staanplekke het skaduwee. Elke staanplek het 'n kragpunt en die ablusiegeriewe het warm water en spoeltoilette. Die water is van 'n boorgat afkomstig en is veilig om te drink.

Vuurmaakhout, vuurput-stompe en ys kan op die perseel gekoop word. 'n Braai en vullisdrom word vir elke staanplek voorsien, en word daagliks skoongemaak en vervang. Alhoewel die hoofkampeerplek naby die hoofhuis geleë is, sal gaste steeds privaatheid geniet.

Koedoesrus Bush Camp is in die wildtuin geleë en daar is wildspesies oral sodat gaste die natuurgeluide kan geniet. Kom ervaar die geroep van leeus, jakkalse en hiënas wat vry rondloop. Dinokeng Wildreservaat is 'n pragtige reservaat en net 45 minute se ry van Pretoria af.

Wildkykpermitte kan per voertuig vir die selfry-roete gekoop word. Wild soos koedoes, sebras, impalas, volstruise, blesbokke, blouwildebeeste, waterbokke, rooihartbeeste, buffels, kameelperde, olifante, leeus, luiperds, vlakvarke en ander kleinwild en voëls loop vrylik in die reservaat rond.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sarah Jane M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was amazing, we got upgraded to a new spot where there was shade and animals came to the fence. Staff were very friendly; t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Johan W
Saam met vriende
4.8
Regte bosbelewenis en baie rustig. Baie basies, maar goeie waarde vir geld. Lekker gekamp en baie naggeluide gehoor.
Okt 2024
Robyn M
Saam met vriende
4.8
Excellent location, well-maintained, quiet campsite, friendly owners and staff! We had a lovely time at Koedoesrus. The campsite was we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Frik S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker in die bos, bobaas! Lekker kampplek, soos ek daarvan hou, in die bos, stilte en net die leeus wat brul en jakkalse wat tjank. Baie behulpsaam e...
Sien meer
Feb 2024
Marius M
Saam met lewensmaat
4.6
Rustige, veilige kampterrein met basiese geriewe. Lekker gekamp. Verstaanbaar baie droë en stowwerige tyd van die jaar. Pad soontoe nie te mooi nie en...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Koedoesrus Boskamp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7590eef836263b2d76d056675629d38d601263d9aa751b997d105f01b78475e4349bdf58bb0c9d27310c69dbd062ef685e23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 54 Fisant Street Welgevonden 0400 Gauteng 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -25.377492774158 28.389830589294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang