Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kogman & Keisie Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petrus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Kogman & Keisie Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Almarie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie P

Baie lekker gebly.

Sal definitief weer daar oornag. Baie interessant en mooi plek.

Dries H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Mooi omgewing. Parkering nie by eenhede nie.

Toegang is bietjie beknop. Eenheid was egter lekker privaat.

Elmine B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine B

Heerlike rustige en aangename kuier. Baie lekker ontbyt. Gastehuis teen die berg maar tog in die dorp.

Joy het ons baie welkom laat voel. Montagu is een van die mooiste, skoonste dorpe in die land. Baie stap en draf plek, fietsry roetes en pragtige bergpasse om te ry. Die dorp self is asemrowend. 22 Church Street 'n moet om te gaan eet. Uitstekende kos.

Sonja L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Spyt ek het net een aand geboek!

Wat 'n besonderse plekkie op 'n besonderse dorpie! Die geriewe is selfs beter as die wat ek al in sekere 5-ster verblyfeenhede beleef het. 'n Warm verwelkoming deur Tannie Joy het dit laat voel asof ek by familie op die plaas kom kuier het, jy voel onmiddelik tuis en jy het die vryheid om die hele plaas te verken. In 'n lêertjie in jou kamer is daar 'n goudmyn van inligting oor die boerdery, die dorpie se geskiedenis en 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing. As ek dit als vooraf geweet het, het ek vir langer as een aand geboek. Ek sal julle beslis aan almal aanbeveel wat van plan is om deur Montagu te reis.

Jan-dirk B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-dirk B

Mooi kamers, onnet tuine en plaaswerf.

Die kamers is netjies, en die diens is goed. Die tuine en plaaswerf is net regtig onnet. Ek verstaan dat dit 'n organiese plaas is, maar hulle kan regtig netjies maak en die gras sny etc. 'n Mens verwag dit van 'n gastehuis wat meer as R900 per persoon per nag vra. Ek verstaan ook nie die doel van die braai op die patio, as daar geen braaigereedskap is nie. Nêrens op die webwerf noem hulle dat hulle so naby die hoofpad is nie - 'n mens verwag dat as jy vir premiumverblyf betaal en die milieu geskep word van 'n reservaat en organiese plaas, dat daar nie 'n "road noise" sal wees nie.

Kate H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kate H

Memorable with a twist.

Enjoyed the stay generally, but noisy as close to R62. Lovely room and dining area. Great breakfast. Can see the place is slowly evolving. A little overpriced for what was on offer.

Bruce B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Bruce B

Oversold and under delivered. Images advertised are way better than in real life.

The location highlights the beautiful mountain backdrop but neglects to inform of the national road directly adjoining the property. Road noise was a detractor. The rooms are of a good standard but the rest of the farm is untidy and unkept as though the owners had lost interest.

Ingrid C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid C

Totale genot en rustigheid.

Luuks, baie skoon en gasvryheid van hoogste gehalte. Personeel baie vriendelik en ontbyt met smaak voorberei en voorgesit.

Kogman & Keisie Guest Farm se terugvoer

Beste Ingrid,

Dankie vir jul terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet en kon lekker rus.

Ons hoop om julle weer hier te kan ontvang.

Groete
Kogman en Keisie Span

Kogman & Keisie Guest Farm
Bartho S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bartho S

Excellent.

Uitstekende fasiliteit, daar word aan alle detail aandag gegee.

Kogman & Keisie Guest Farm se terugvoer

Dankie Bartho vir die goeie gradering van ons gaste plaas. Ons is bly dat julle die tyd hier geniet het.
Kom gerus weer.
Die Kogman en Keisie Span.

Kogman & Keisie Guest Farm
Francois R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Heerlike verblyf in pragtige omgewing.

Kogman & Keisie se kamers is baie stylvol en gerieflik. Die eienaars en personeel is vriendelik en help graag met inligting oor die omgewing. 'n Heerlike ontbyt word bedien op 'n stoep met 'n pragtige uitsig.

Kogman & Keisie Guest Farm se terugvoer

Geagte Francois,

Jou terugvoer word hoog op die prys gestel, dankie. Ons is verheug dat julle, julle tydjie hier saam met ons geniet het.

Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Die Kogman en Keisie Span

Kogman & Keisie Guest Farm
Shawn N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn N

Pragtige plek, heerlike ontbyt en uitstekende diens.

Ons het gereis met 'n 2 jarige en sy het die plaaslewe van Kogman en Keisie baie geniet. Lekker rustig en teenaan die dorp, so naby alles wat mens nodig het. Kan dit vir seker aanbeveel!

Kogman & Keisie Guest Farm se terugvoer

Dankie Shawn,

Dit was so lekker om julle hier te hê. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien

Die Kogman & Keisie Guest Farm Span

Kogman & Keisie Guest Farm
Eberhard V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eberhard V

Wonderlik!

Baie lekker gebly. Dit was wonderlike plek. Skoon, heerlike ontbyt. Baie mooi area, beeldskoon.

Ingrid D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

It was fantastic.

It was great. Wonderful peaceful farm location. Wonderful hosts. They made us feel like family. My daughter loved the farm animals. The rooms was great. The food was amazing. The town and surrounds were interesting to explore. We cannot wait to go again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was fantasties.

Dit was wonderlik. Pragtige, rustige plaasligging. Wonderlike gashere. Hulle het ons soos familie laat voel. My dogter was mal oor die plaasdiere. Die kamers was great. Die kos was heerlik. Die dorp en omgewing was interessant om te verken. Ons kan nie wag om weer te gaan nie

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Colleen K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen K

Uitstekende diens, ligging en prentjiemooi omgewing.

Petrus en Leane het 'n pragtige plaas omskep in heerlike gasteplaas. Die plaas grens aan die natuurreservaat en daar is maklike toegang tot die staproetes. Hul ontbyt is heerlik en die eienaars gasvry, hartlik en vriendelik. Die 5 honde maak ook deel uit van die span! Die kamers is goed toegerus - al wat moontlik kan bygevoeg word is 'n ekstra kombers. Ons was gemaklik maar ek dink dit kan baie koud raak middel winter.

Melissa R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa R

Lekker stil en rustig teen die berge!

Ons het ons kuier geniet. Sal definitief aanbeveel!

Esti P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti P

Netjiese, skoon plaasverblyf en gasvryheid.

Pragtige omgewing en plaas. Ruim en pragtige kamer met mooi uitsig. Skoon, goeie linne en luuks. Uitstekende diens en gasvryheid met 'n vreeslike lekker ontbyt daarby. Sal vir seker Kogman en Keisie aanbeveel en weer besoek.

Michael V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V

Baie lekker, plaas en berglewe wonderlik! Uitstekende diens!

Dit was werklik lekker en Liana en Petrus se gasvryheid was wonderlik. Kamers was netjies en op standaard.

Les J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les J

Baie netjies en ruim.

Petrus en Liana was baie vriendelik en gasvry en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Sean B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B

Absolutely stunning!

Wonderful guest farm, nicely isolated on the edge of town! Stunning walks and hikes straight out of the back gate, as well as around the farm and the town. Beautiful lodging, friendly hosts, great service and value for money. Highly recommended, will definitely be back!

Marisa M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M

Ons wou nie huis toe gaan nie!

Die gastehuis is ongelooflik netjies, maar het steeds 'n plaas-gevoel. Ons het vreeslik lekker gebly en sal enige tyd weer terug gaan!

Theo M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M

Pragtig, stil en rustig.

Die wooneenheid was werklik ruim en baie netjies. Ons het ons verblyf daar baie geniet.

Lut De Witte K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lut De Witte K

Kogman en Keisie Guest Farm ligt prachtig tegen het natuurreservaat.

Het ontbijt is er lekker de kamers mooi en ruim. Wij hebben genoten en zullen het zeker aanbevelen.

Gustav B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav B

Soos ek gehoop het.

Die eenheid is so goed geleë, presies soos op LekkeSlaap se beskrywing. Baie netjies en die eienaars is vreeslik gaaf. Sal sonder twyfel weer daar gaan oorslaap.

Nic H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nic H

Verblyf baie geniet.

Baie rustig en stil ─ selfsorghuis goed toegerus.

Glynnis S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Glynnis S

It is a beautiful setting, however we should have been warned about having to cross a stream to get to the location.

We enjoyed our stay tremendously, however we would recommend a little area to sit and eat inside and watch TV.

Kogman & Keisie Guest Farm se terugvoer

Hi, thank you for your review, we appreciate any feedback.
I'm glad that you admired the setting and enjoyed your stay!
Sorry that you crossed at the low bridge. There is another bridge that is higher that I always indicate on the directions map. I apologise if I forgot to send you the directions map.
The Farm View cottage is indeed not very big. I'm sorry if it was a bit small for your group. We still want to load floor plans for all our accommodation options so people can see :)
Hope to see you again!
Kind Regards, Petrus

Kogman & Keisie Guest Farm
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 2, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNDU2NDNkLWJmMzktNDllNC04MDI2LTBmMWFhNWQxMWMxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 2 Kloof Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.791529488712 20.106647337295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang