Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kokerboom House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Moderne verblyf met ouwêreldse elegansie. Ons het heerlik in die Deluxe kamer gebly en 'n paar dae die blomme geniet. Die kamer is lieflik ingerig vir selfsorg en gemaklik om in te bly. Christine help graag en antwoord vinnig op mens se navrae. Ons sal graag weer hier kom bly. Op die terrein is die Kokerboom Plaas Deli met gebak uit die boonste rakke. Maak seker dat jy daar ontbyt of middagete geniet. Of kry padkos voordat jy gaan blomme kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons sal beslis weer hier vertoef. Hierdie was 5 ster akkommodasie. Die kombuis het alles wat benodig word om eie maaltye te berei. Die huis word gedeel met ander gaste en dit was heerlik om met mede-gaste te gesels en saam te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gehalte, goeie waarde vir geld. Fasiliteite van hoogstaande gehalte. Baie vriendelike ontvangs. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Weather perfect, setting tranquil. Martin and staff were great, interesting house, tastefully decorated, kitchen facilities fabulous, breakfast was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Alles was vars en skoon en mooi. Baie lekker gebly dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonore B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

The perfect place to rest! Wonderful! Just love it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die rustige plaas gevoel is tops. Pragtig reggemaak daar is alles vir 'n lekker kuier. Sien gou weer, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Uitstekende geriewe. Baie lekker gebly. Alles van die beste in nuwe eenhede.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CHRISTINE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker-weg 74, Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb41c5ffb92113a47fe366f62c998bf63c435d5fb86f8298dcbc2186a55cb280e6ed2f1d33fc2a1540e31dfef8c4d1bb383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 74 Voortrekker Road Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.610384483701 18.742811689286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang