Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kokerboom Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Johannes Christiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Salige kuier op pragtige plaasomgewing. Baie lekker gebly. Denise en haar man was uitstekende gashere. Hulle het ons laat voel en ons het saam ontbyt geëet en sommer tot laat aand gesels soos ou vriende. Die omgewing is ook pragtig en die tuin aanloklik. Ook lekker geswem toe ons daar aankom na reis van Springbok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Rustige, skoon, mooi en veilige blyplek. Baie lekker en rustig gebly. Veilig, skoon en bekostigbare verblyf. Vriendelike diens, mooi omgewing, egte Noord-Kaap ervaring - alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Awesome, Afrikaans, Gasvry. Ons het baie lekker gebly, ons sal definitief die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Oom Mc en Tannie is baie gasvry en help met enige vrae. Die dam swembad is baie lekker om in te swem, kinders het dit baie geniet. Die lapa het die mooiste uitsig oor die drywende lande. Laastens is die lekkerste tuisgemaakte ontbyt wat ek aanbeveel vir alle gaste om te probeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cable Path System Solutions Sa (pty) Ltd (vat No.:4040301063) 1
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Mooi ligging, romantiese tuin en swembad met pragtige uitsig oor wingerde, 'n moet. Die kamer is skoon en netjies met mooi dekor. Pragtige tuin wat 'n romantiese gevoel gee. Die natuurlike swemdam wat bo-op die koppie op rotse gebou is, het 'n pragtige uitsig oor die wingerdlande. Lugverkoeler het lekker gewerk, maar het later bietjie warmer lug geblaas en die stortkop het nie lekker wyd gespuit nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Kry die huisgevoel weg van jou eie huis. Ons het heerlik gebly - en ook heerlik gekuier, Denise is die beste! Niks is te veel moeite vir haar nie. Die kamers is baie netjies en goed toegerus, met skoonmaakdienste sou jy dit verkies. Die lugreëling en die swembaddam het ons gered deur die hittegolf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker rustig en ontspanne. Alles was netjies en skoon, en die gasvrou en gasheer het ons baie tuis laat voel. Die ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cailin H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Perfekte oornagplek en uitstekende waarde vir geld - dis luuks! Die mooiste en keurigste akkommodasie! Denise het ons so tuis laat voel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gasvry en gesellig. Baie lekker gebly by MC en Denise, gasvrye mense en dit het gevoel of ons by familie kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kalmte en rus op die plaas. Ons het heerlik gebly! Dit was lekker om op die plaas rond te stap en die gasheer se geselskap te geniet. Het so lekker kos gemaak vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam. Baie mooi plek met goeie diens en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMGNmZmMyLTE4YTktNDVhYi1iMjI3LWZlMTk5YzZlNTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 Kokerboom Lodge Malanshoek 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.718907402545 20.946846875813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang