Kokkariba Gastehuis
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 37, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kokkariba Gastehuis is in Hoedspruit en is ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin en diegene wat ander besienswaardighede in die area wil verken.
Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelverdieping-gastehuis met kamers wat geskik is vir 2-3 gaste. Van die kamers is op die eerste verdieping en al die kamers het lugversorging.
Die kamers het elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi en lugversorging in die kamers. Hierdie gastehuis is vir beurtkrag toegerus.
Verder is daar 'n swembad, tuin en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.
Hoedspruit het 'n rits doendinge en besienswaardighede soos die Hoedspruit Sentrum vir Bedreigde Spesies, die Moholoholo Wild-rehabilitasiesentrum, Khamai Reptielsentrum, Khamai Reptielpark, en die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin is net 76 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sunette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Duikerstraat 37, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Kokkariba Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 37, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang