Kokkariba Gastehuis
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 37, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kokkariba Gastehuis is in Hoedspruit geleë en is perfek vir gaste op pad na of van die Krugerwildtuin en om die besienswaardighede in die omgewing te verken.
Die dubbelverdieping gastehuis bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde kamers wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Sommige van die kamers is op die eerste verdieping geleë, en al die kamers het lugversorging.
Die kamers is ingerig met gemaklike beddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het toegang tot WiFi en lugversorging. Dié gastehuis is toegerus vir beurtkrag.
Gaste kan van die swembad gebruik maak, in die tuin ontspan of van die braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek word voorsien.
Hoedspruit bied 'n verskeidenheid besienswaardighede vir gaste om te besoek soos die Hoedspruit Endangered Species Centre, die Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, die Khamai Reptielsentrum, die Khamai Reptielpark, en die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin is net 76 km weg.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sunette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Duikerstraat 37, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Kokkariba Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 37, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang