Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom Kyk Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Kom Kyk Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sue-ann B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-ann B

Awesome and will definitely visit again soon.

Beautiful and unforgettable.

Heidi V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Ons het heerlik ontspan. Heerlik stoepe om op te sit en 'n pragtige braaiplek.

Samson het ons vriendelik ontvang en alles gewys. Dit is 'n besonderse mooi plek, 'n oase in die Karoo. Baie goed ingerig met alles wat jy nodig het.

Jacques P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Vrede en rus.

Baie lekker gebly. Samson, die opsigter, is van groot hulp en baie vriendelik. Was vir my 'n baie lekker uitstappie. 'n Mooi dorpie.

Gericke V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gericke V

Karoo kos vir die siel, ongelooflik!

Ons het 'n baie lekker tyd gehad in Merweville by die "Kom kyk Cottage", die diens was uitstekend en die kothuis was skoon en baie gerieflik. Die rustigheid van die Karoo is iets anders en die mense van die klein Karoo-dorpie is almal baie vriendelik! Ons sal beslis in die toekoms weer gaan!

Marizanne M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne M

Goed vir die siel.

Ons het heerlik gebly by Kom Kyk Cottage, het elke oomblik geniet. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en 'n dierbare hond, Busta, wat op die perseel woon. Die plekkie is uiters skoon en netjies en het alles beskikbaar gehad wat ons nodig gehad het, en selfs meer. Volgende keer kan ons ligter pak! Ons kinders het dit net so geniet; die labirint met klip gepak en meer as genoeg speelplek op die erf, wat uitkyk op die rivierloop en die mooie kerk. Sou definitief langer gebly het as ons kon. Baie dankie vir alles.

Elmarie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Knus plekkie met heerlike tuin.

Ons het lekker gebly. Basies net daar geslaap. Eerste nag was die matras ongemaklik, maar dit is reggemaak. Het vir die gasvrou genoem en hulle het die matras geruil vir die tweede nag. Goeie diens, dankie. 'n Juweel sorg dat alles puik is.

Rondine L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondine L

Pragtig en rustig.

Ons het so lekker gebly en sal beslis weer daarheen gaan. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel en behulpsaam te wees. Alles is so skoon en netjies met die pragtigste tuin.

Hazel F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel F

An enjoyable few days stay.

Enjoyed the quaintness and history of the cottage. Solomon was very sweet and helpful but not intrusive. Thank you Chantal.

Naomi J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi J

Ek gaan definitief weer!

Wat 'n sielsverrykende paar dae in die perfekte juweel van 'n plek!

Jomar O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomar O

Verbaasend lekker.

Baie lekker gebly, still en skoon. Baie goeie pad 43 km van die N1 af, slegs 25 minute se ry.

Alison W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison W

Lovely place and restful stay.

And great that they had Wi-Fi! Attentive, on-site caretaker and friendly host.

Christie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie E

Rus en vrede.

Ons het oorgeslaap op pad terug van Kaapstad na Bloemfontein. Dis 'n lieflike plek van rustigheid. Soveel interessante plekkies om net te ontspan. Alles was ontsettend netjies en Samson maak seker jy het als wat jy nodig het.

Silvia V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia V

We had a peaceful and pleasant stay.

Kom Kyk is for those who enjoy an authentic Karoo experience.

Mariana S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Baie goed ontvang deur vriendelike Samson.

Huisie is perfek ingerig. Baie skoon en netjies. Omgewing mooi. Ouwêreldse sjarme.

Attie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie S

Wonderlike rustyd gehad by Kom Kyk Cottage.

Waarde vir geld akkommodasie en wat 'n lieflike dorp is dit nie. Samson en sy vrou wat gasheer/vrou is, is wonderlike mense. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Was 'n heerlike ontspan-naweek so saam met die Lam- en Olyffees.

Karolien E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien E

Uniek, verfrissend.

Stil en verrykend. Iets anders.

Frans K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans K

Basic accommodation but everything one need is in the cottages - very clean and we really enjoyed our stay.

Samson and his wife are from Malawi and they really took very good care of us. They both were very friendly, and helpful and quickly responded to any questions / missing items we could not find in the cottages. We appreciated the fact that this was "pet-friendly" accommodation.

Anthonie T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anthonie T

Pleasant, not breathtakingly special.

The cottage is bitterly cold. It was considerably warmer outside, even at night when it was already cold outside. It can really do with some form of heating that warms up the inside of the cottage. The assistant was of little use, vanishing every time he was required.

Kom Kyk Cottage se terugvoer

Dear Anthonie,
Thank you for your valuable feedback. As discussed on the phone we deeply apologize for any inconvenience caused. Our Karoo houses are naturally cold, and so is the weather. We do not provide electric heaters due to high rates of electricity. There were hot water bottles provided as well as an extra-thick blanket in the cupboard. We will use your feedback and provide electric blankets going forward. We do have an Agatha stove which is in perfect working condition, despite the door being somewhat loose. There is a utensil for it that permanently sits on top of the stove. However, we do feel deeply saddened by your review and we hope you return in the warm summer for a different perspective of our cottage. Regards, Chantal.

Kom Kyk Cottage
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotestraat 122, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7ecdb69b67165a2bec91d11aaf6ffdc91659c661ecdbb8425065a581c26bb124281fdefb7dc8b35d45d724c6ffa766a9fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 122 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.667759630676 21.511142622476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang