Komma Nader Guesthouse
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwaggasvlakte Erf 28, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Komma Nader Guesthouse is net 10 km buite Thabazimbi geleë en bied gerieflike verblyf in die hartjie van die Bosveld waar gaste hulle in die rustige atmosfeer kan kom verlustig.
Nadat die kinders uit die huis uit getrek het, is dit in gastekamers omskep. Daar is besluit dat al die eenhede op die plaas nie eenders hoef te lyk nie en eerder uniek moet wees, en daarom het die eienaars 'n huis met 'n Weskus-styl en 6 hutte gebou. Gaste kan lekker rondom die kampvuur in die middel van die hutte kuier.
Verblyf word ook in 'n treinwa gebied wat ideaal is vir gesinne en kontrakteurs. Die treinwa het sy eie badkamer, 'n kombuis en braaigeriewe. Daar is ook 2 gemeenskaplike buitekombuise.
Komma Nader bied ook geriewe vir troues, konferensies en funksies. Gaste is ook welkom om in die swembad af te koel en wildritte kan in die nabygeleë Marakele Nasionale Park geniet word.
Gaste kan die groot verskeidenheid diere op die plaas van nader beskou en die organiese groentetuin besoek. Daar is ook 'n rits aktiwiteite en besienswaardighede op die perseel, soos staproetes, 'n voëlpark, 'n speelarea vir kinders, 'n pooltafel, 'n tafeltennistafel en veerpyltjies.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Bernadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kwaggasvlakte Erf 28, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Gaste dink Komma Nader Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwaggasvlakte Erf 28, Thabazimbi, 0387, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang