Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komodo Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Mariëtte V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gesellig, gemaklik, luuks. Ons was baie tevrede met die diens, netheid en sorg wat ons gekry het by die gastehuis. Die plekkie het alles gehad wat ons benodig het vir ons een aand se oornag. Die badkamer se bad en stort is lekker groot en ons het baie lekker geslaap. Daar was selfs volle DSTV sodat ons die Olimpiese spele kon volg. Ons was nog nie seker oor waar ons aandete sou eet nie en ons was baie aangenaam verras met die aanbeveling om in Kroondal by die restaurant te gaan eet - dit was baie gesellig en die kos was heerlik. Die volgende oggend het ons gesmul aan die ontbyt. Ons is baie beïndruk en sal graag weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Great stay. Our team had a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gerieflik. Netjies en gerieflik. Goeie prys op hul akkommodasie. Sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thato D
1 nag
5.0
Jan 2024

Amazing experience. Located in a suitable area and the staff is very friendly. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Very comfortable. Our stay at Komodo Guesthouse was quite comfortable. Initially, it seemed as though they had prepared for only one guest. There was only a three-quarter bed for two people and one towel for two adults to share on the first night. However, this was quickly resolved the next day when they provided two single beds in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Veilig en geruststellend. Ja, ek verkies om by Komodo te oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2024

Good stay and will book again when in the area. Great accommodation with neat and tidy rooms. Cleaned daily. Outside seating area was a nice place to sit and work outdoors. Breakfast was a nice change and there were good choices with both hot and cold options. The chef was very kind and offered to make me eggs each morning. I battled to get the WiFi going but did eventually work it out. The shared/ducted air conditioning was an issue. It was turned on high and the noise was loud, disturbing my sleep. Rooms would benefit from individual air conditioners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Selaelo R
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Beautiful. The room was very clean and the staff were so friendly. We were assisted all the way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Lekker. Die gastehuis was mooi en netjies. Alles was op standaard. Enkele negatiewe punt, die lugverkoeling in ons kamer was buite werking en dit was ongelooflik warm.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sean D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Sal dit definitief aanbeveel. Plek is pragtig, personeel is vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Domenique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 171, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkZGY3ZWQ1LWI2ZjAtNDYyZi04ZmE2LWIzNDAzNzUyM2VlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 171 Kerk Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.674482433879 27.236040830612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang