Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komodo Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Domenique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 105 resensies vir Komodo Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mariëtte V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte V

Gesellig, gemaklik, luuks.

Ons was baie tevrede met die diens, netheid en sorg wat ons gekry het by die gastehuis. Die plekkie het alles gehad wat ons benodig het vir ons een aand se oornag. Die badkamer se bad en stort is lekker groot en ons het baie lekker geslaap. Daar was selfs volle DSTV sodat ons die Olimpiese spele kon volg. Ons was nog nie seker oor waar ons aandete sou eet nie en ons was baie aangenaam verras met die aanbeveling om in Kroondal by die restaurant te gaan eet - dit was baie gesellig en die kos was heerlik. Die volgende oggend het ons gesmul aan die ontbyt. Ons is baie beïndruk en sal graag weer daar oornag.

Marius B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Great stay.

Our team had a great stay!

Ruan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Gerieflik.

Netjies en gerieflik. Goeie prys op hul akkommodasie. Sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Thato D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato D

Amazing experience.

Located in a suitable area and the staff is very friendly. Value for money.

Marieta K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta K

Very comfortable.

Our stay at Komodo Guesthouse was quite comfortable. Initially, it seemed as though they had prepared for only one guest. There was only a three-quarter bed for two people and one towel for two adults to share on the first night. However, this was quickly resolved the next day when they provided two single beds in the room.

Karin E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Veilig en geruststellend.

Ja, ek verkies om by Komodo te oornag.

Sandra M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M

Good stay and will book again when in the area.

Great accommodation with neat and tidy rooms. Cleaned daily. Outside seating area was a nice place to sit and work outdoors. Breakfast was a nice change and there were good choices with both hot and cold options. The chef was very kind and offered to make me eggs each morning. I battled to get the WiFi going but did eventually work it out. The shared/ducted air conditioning was an issue. It was turned on high and the noise was loud, disturbing my sleep. Rooms would benefit from individual air conditioners.

Selaelo R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Selaelo R

Beautiful.

The room was very clean and the staff were so friendly. We were assisted all the way.

Alicia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia D

Lekker.

Die gastehuis was mooi en netjies. Alles was op standaard. Enkele negatiewe punt, die lugverkoeling in ons kamer was buite werking en dit was ongelooflik warm.

Sean D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean D

Sal dit definitief aanbeveel.

Plek is pragtig, personeel is vriendelik.

Philip S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip S

Reasonable, some guests were a bit noisy.

Bit expensive. The guest house is clean and neat, and the breakfast was reasonable. Do not expect the aircon to work; I had to get up 3 times during the night to switch the outside unit on. Ask for a unit with a standalone aircon.

Ruan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ruan D

Not up to standard.

My previous stay at Komodo was up to standard. This time round, I got a room with no proper AC, and the room had a foul smell. The towels also had a foul smell. I had booked 2 nights but only stayed for one. After notifying the receptionist of the issues, she said another room was available free of charge. A few minutes later, when I asked to move to the other room, I was told the room was no longer available. I won't be using this guest house again.

Bertus N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus N

Great.

It is like an oasis in the middle of Rustenburg.

Nolene S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S

Sal definitief weer hier tuisgaan!

Kamers was uit die boonste rakke. Ontbyt was aangenaam. Personeel absoluut wonderlik!

Lynette O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette O

Heerlik gebly. Sien uit na my volgende kuier daar.

My kamer was baie gerieflik en privaat. Diens in die eetsaal was hoflik en behulpsaam. Daar is moeite gedoen om aan my spesifieke behoefte te voldoen. Groot plus dat die uitstekende koffiebar, Fietsloots, ook op die perseel is. Baie dankie. Ek sien uit daarna om weer te kom kuier.

Fiona V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona V

Vriendelik en behulpsaam.

Netjies en skoon, dankie.

Marusche W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marusche W

Baie lekker daar gebly.

Op julle beskrywing van die gastehuis sê julle daar is lugversorging in die kamers, ons het ongelukkig net 'n waaier gehad. Hulle het ons tegemoet gekom en nog 'n waaier met 'n lead gebring sodat ons almal dit kon benut. Verdermeer het ons baie lekker gebly, skoon netjies, baie lekker kos en vreeslike vriendelike diens.

Elzette P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette P

Ons was baie gelukkig met die diens, en sal volgende jaar weer kom met die muurbaltoernooi.

Al wat ons kan vra asb. as ons meer as een gas is om 2 groot handdoeke in die badkamer te sit i.p.v. net 1, so ook genoeg kussings op die bed, ons het net genoeg kussings gehad vir 1 persoon.

Sanelle R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelle R

Lekker

Dit was lekker. Rustig gebly, ligging was ideaal. Dit was veilig. Die hele gastehuis self was nie so skoon nie. Kamers was skoon.

Celia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia V

Daar was alles wat ons nodig gehad het.

Ek en my man het baie lekker gebly. Die ontbyt was heerlik en die personeel baie vriendelik.

Madelein B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Madelein B

Skoon, netjies, maar warm.

Die kamer is mooi skoon en ruim. Netjies en alles in goeie werkende toestand. Ongelukkig mag geen van die gaste die lugversorging gebruik het nie en was dit vreeslik warm en bedompig in die kamer. Ons het vreeslik ongemaklik en sleg geslaap en was ongemaklik heelnag.

Ina D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Vriendelikste personeel wat ons in 'n lang tyd ontmoet het.

Dominique is 'n puik gasvrou.

Kemaine B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kemaine B

Baie vinnig, Komodo het in al ons behoeftes voorsien.

Sal enige tyd weer van Komodo gebruik maak. Domonique en haar personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie netjies en rustige atmosfeer. Dankie Godfrey vir die heerlike ontbyt!

Elies O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elies O

Groot, oop kamers skoon geriewe. Basiese kamer wat my kinders by die huis het TV, lugversorging, als wat jy nodig het, yskas, ketel ens.

Die personeel is regtig fantasties, baie vriendelik. Ontbyt was regtig lekker daar is moeite gedoen. Dis 'n rustige plekkie om asem te skep saam jou gesin al wat kort is 'n swembad, maar die diens en plek is regtig waarde vir geld.

Ilze N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze N

Ongelooflike goeie en vriendelike diens. Beste in Rustenburg. Ligging perfek.

Ons seuns het aan 'n kriekettoernooi deelgeneem in Rusterburg, van die ouers het verblyf by Sundown ranch hotel bespreek, maar a. g. v uiters swak en onhigiëniese verblyf daar, het Komodo se personeel hulle vinnig geakkommodeer met uitstekende verblyf en 'n heerlike ontbyt teen 'n baie goedkoper tarief. Baie dankie aan die vriendelike personeel van Komodo gastehuis, ons gaan beslis weer kom kuier.

Melissa K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K

Baie rustige atmosfeer.

Ons het heerlik geslaap en die kuiers op die stoep was veral rustig en ontspannend.

Ferdinand D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand D

Gasvry.

Aircon sou nogals welkom wees.

Ammerenthia D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammerenthia D

Ons het baie lekker gebly.

Jeanette, die eienaar, was hartlik en baie vriendelik, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Tamaryne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tamaryne V

Baie vriendelike diens. Kamer is bietjie klein gewees, maar het alles gehad wat mens nodig het vir een aand se slaap.

Ek dink air-conditioning sal beslis die klein vertrek help gedurende die somermaande.

Ilze S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze S

Sal vir seker weer Komodo Gastehuis kies as ek deur Rustenburg reis.

Vriendelike, hulpvaardige diens. Het baie tuis gevoel.

Yolanda O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda O

Baie dankie, het lekker by julle gekuier.

Kamer was netjies en skoon. Krag was af van die vorige aand tot die volgende oggend, dit was so bietjie ongerieflik, maar nou ja, ons lewe almal in SA. Dankie vir julle vriendelike diens. Het lekker oorgebly.

Erich L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich L

Diens en onderhoud kort aandag.

Ons kamer was nie gereed teen 15:30 nie. Lekkende toilet en badkamerdeur wat nie kon toe maak nie is die eerste aand al geraporteer, maar 2 dae later met ons vertrek was dit steeds nie reg gemaak nie.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Hi,

Ek is jammer dat ons julle terleurgestel het, ons hoop om volgende keer beter te doen.

Komodo Gastehuis
Tarah B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarah B

We had a very pleasant stay at Komodo Guest House.

We had a lovely stay and will definitely be back. The staff are friendly and the breakfast was lovely.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Thanks for the kind feedback, love to have you with us again!

Komodo Gastehuis
Leandi S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi S

Baie mooi en netjiese plekkie om in Rustenburg te oornag.

Ideale plekkie vir 'n vinnige oornag. Plek is baie mooi skoon en netjies. Het ons verblyf baie geniet. Sal vir enige persoon aanbeveel vir rustigheid in 'n besige dorp.

Marina P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P

Professionele, vriendlike diens.

Baie hulpvaardig! Op kort kennisgewing vir ’n tweede aand geakkomodeer.

Caren V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren V

Skoon, gemaklike verblyf.

Komodo Gastehuis se kamers is gemaklik, die tuin is pragtig en die ontbyt was baie lekker.

Zerelde S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zerelde S

Die persoonlike ontvangs en belangstelling van die eienares was aangenaam.

Kamer in die hoofgebou se lugversorging (gemeenskaplike stelsel) was nie in gebruik nie, ten spyte van 'n baie warm dag. My kamer was ongelukkig reg bo die kombuis waar vleis gebraai is sedert die middag en vroegaand. Vensters moes dus toegehou word vir die rook - baie warm met net 'n elektriese waaier. Ek sal graag weer daar oornag, maar in 'n beter geventileerde kamer. Die ontbyt was besonder keurig en smaaklik.

Rupert B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert B

Kort maar baie gelukkig met die plek.

Ontbyt was baie lekker en die ontbyt-area is baie mooi.

Dipitso S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dipitso S

I enjoyed staying at Komodo. Good breakfast.

Plan to install swimming pool. The place is very good. I will book again when I go to Rustenburg.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Hi Andries.
Thanks for the kind review,
Hope to see you soon.

Komodo Gastehuis
Sophie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophie R

Goeie verblyf en baie goeie diens van al die personeel op die perseel. Die verblyf sou eerder in die kategorie "hotel" kon inpas as in die van "gastehuis".

Die personeel aan diens het ons uitstekend behandel. Ons was veral beïndruk met Joel, die nagwag en Godfrey, die kok. Hulle was baie hulpvaardig en het uit hulle pad gegaan om aan ons versoeke te voldoen. Bv. om aan ons 'n braaier vir vleisbraai, hout, aanstekers, ens. te verskaf. Ons kon hiervoor ook van die kombuis se eetgerei en borde gebruik maak. Alles was baie netjies en beskikbaar in die slaap, en badkamers. 'n Blaffende hondjie van bure is sekerlik nie die bestuur se skuld nie, maar was baie lasting snags. Ook het "gaste" in die middle van die een nag (ongeveer 2uur die oggend) aangekom en baie lawaaierig opgetree - dit was in die curfew tyd? Dit is sekerlik verskoonbaar as daar 'n problem was maar die ongeërgde lawaaierige optrede was baie steurend. Oor die algemeen het ons egter lekker gebly en sal verblyf in Komodo aan ander reisendes aanbeveel.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Hi,
Baie dankie cir die positiewe terugvoer! Ons hoop om julle gou weer te ontvang
Groete
Domenique

Komodo Gastehuis
Herman V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Goeie vriendelike en vinnige diens.

Goeie vriendelike en vinnige diens. Personeel is baie vriendelik en laat mens welkom voel.

Rachel E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel E

Dit was kort maar aangenaam.

Die enigste kritiek is dat die lugversorging nie lekker gewerk het nie. Die probleem is dat kamers 1 tot 4 dieselfde lugverkoelingstelsel gebruik en dit dus nie individueel verstel kan word nie. Dit het 'n probleem veroorsaak aangesien die gas in kamer 2 baie koud gekry het terwyl ons in kamer 1 warm gekry het. Nog iets wat gepla het is dat daar nie 'n spieël in die slaapkamer is nie, slegs in die badkamer, wat dit moeilik maak om hare droog te blaas. Daar kan ook gerus 'n groter verskeidenheid by die ontbyt wees.

Sharon M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Wonderful.

The mat was smelling bad in our room other than that all was well.

Mandi V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi V

Was baie aangenaam.

Ons was aangenaam verras met die vriendelikheid en die inagneming wat ons gekry het met aankoms. Baie dankie, dit was waarlik 'n goeie ervaring en sal hulle graag aanbeveel en self terug gaan in die toekoms.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Mandi!
Hoop om julle gou weer te sien!

Komodo Gastehuis
Keabetswe M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keabetswe M

5 star guest house.

It’s an amazing guesthouse, loved every single thing about Komodo. We had a bit of a mix up with the booking, and it was sorted with such ease and quality customer service.

Marinda S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Warm and caring!

We were pleasantly surprised by the warm reception at Komodo Guesthouse. The staff were friendly and caring, and tried to please. We felt safe and are extremely satisfied guests.

Lizl V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl V

Wonderlik, baie dankie.

Heerlike ontbyt & kamers was lieflik warm ten spyte van die koue winteraande.

Dina-marié D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina-marié D

Diamant in Rustenburg.

Baie mooi! Netjies skoon.

Tarryn F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn F

Excellent value for money.

See stars.

Dewald D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald D

Ons is vriendelik ontvang en het die middag in die tuin geniet saam met ons twee kleindogters.

Ons het die verblyf en die ontbyt geniet. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die plek was baie netjies en skoon met veilige parkering.

Heidi D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi D

Lieflik.

Baie vriendelik ontvang en ontvangs het my man gehelp om al ons bagasie af te laai en weer met vertrek te laai. Lieflike bed en bad, kamer netjies en skoon. Net vergeet om vir hul te sê, die stort het gelek.

Riaan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Dis 'n lekker plek, sal weer gaan.

Mooi plekkie, lekker kamers. Ontbyt was ook lekker.

Jaco E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco E

Baie netjies, sigaretstompies en asbakkies wat orals rondstaan laat suur smaak op die naweek.

Netjiese plek, baie potensiaal. Sigaretstompies en asbakkies is glad nie meer in lyn met rookvrye Suid-Afrika nie. Moes alle vensters toemaak om rook uit te hou van gaste wat reg voor kamer gerook het. Dit was warm en geen lugversorger het dit verder ongemaklik gemaak. Ek het regtig my geld gemors die naweek.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,
Dit is met groot spyt dat ek jou boodskap ontvang,
Rokers Is vir ons altyd ‘n tameletjie, en sal dadelik werk daarvan maak om dit te korrigeer,
Ek vra om verskoning vir jul slegte ondervinding

Komodo Gastehuis
Chris G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris G

Akkommodasie skoon.

Vier kamers deel 'n lugversorger, d.w.s. as my buurman dit kouer stel dan moet ek dit maar bloot aanvaar of kla. Die stortarea het geen voorsiening vir die seep, sjampoe of enige iets anders waar dit geplaas kan word behalwe op die vloer. Verskeie kere staan die veiligheidshek oop na 'n persoon uit- of ingery het.

Elsabe B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabe B

Het oornagverblyf nodig gehad en kamer is voldoende.

Die kamer is voldoende vir sakereis en oornagverblyf. Die lugversorging is egter power en dus was dit baie warm en om vensters oop te maak was nie 'n opsie daar nie. Aangrensende kamers baie lawaaierige gaste gehad het wat direk 'n invloed was. Personeel was vriendelik en kamer was skoon.

Attie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B

Lekker rustig en netjies.

Baie dankie vir jul gasvryheid. Almal is vriendelik en hulpvaardig. Ons het lekker daar gebly, beveel enige iemand om daar te bly.

Khulani M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khulani M

I enjoyed the stay.

It was a nice place to stay, I really liked the service and safety of the place. The hospitality was awesome.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Hi,

Thanks for the kind remarks,
It is greatly appreciated,

Please come again,
Cheers,
Domenique

Komodo Gastehuis
Lianie E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Gemaklik, vriendelik, goeie diens.

Ons is baie vriendelik ontvang en selfs ons tasse is vir ons gedra. Ons is geskuif na 'n spesiale kamer wat ons verblyf baie lekker gemaak het. Ontbyt was heerlik en die gasvrou en personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer daar oorslaap!

Janine H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H

Baie mooi en rustige gastehuis.

Sal vir seker weer daar gaan bly. Dit is naby aan al die plekke waar ons moes wees. Dominique was baie vriendelik en behulpsaam.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,


Baie dankie vir die opbouende terugvoer.
Hoop om julle gou weer by ons te hê,

Vriendelike groete,
Domenique

Komodo Gastehuis
Elzani B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzani B

Baie lekker gebly!

Baie lekker gebly! Sal enige tyd aanbeveel.

Ilze N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze N

Uitsonderlike kliëntediens.

Baie dankie vir die vriendelike personeel van Komodo gastehuis, julle is tops!

Ntokozo M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokozo M

Blissful.

We were well received, the place is beautiful and we had an awesome stay .

Christo N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N

Vriendelikheid.

Sal beslis voorstel en weer gebruik maak van.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer! Ons ontvang julle graag.

Komodo Gastehuis
Frannette B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frannette B

Netjies en vriendelik.

Komodo Gastehuis is regtig netjies en het vriendelike diens. Hulle het gou op ons e-posse reageer en die vrae wat ek gehad het beantwoord. Die aircon in ons kamer het nie gewerk nie. Ons het dit aan hulle gerapporteer. Ons het 'n aangename tyd daar gehad en sal dit aanbeveel vir ander gaste.

Zelna O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelna O

Huislike, vriendelike omgewing om te bly.

Die diens was uitsonderlik, personeel was behulpsaam, vriendelik en gasvry. Die lugversorging het nie na wense gewerk nie, maar die personeel het dadelik 'n plan gemaak en ekstra waaiers gereël om kamer koel te hou. Sal definitief weer by Komodo oorslaap en sal dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek in Rustenburg.

Elmarie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S

For business people it's a good venue to sleep over.

Clean rooms and good facilities. Enjoyable breakfast. Good security for vehicles. Good customer service.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Thank you for the kind words.
Always appreciated.
Hope to see you again.

Komodo Gastehuis
Ali L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ali L

Had a good stay.

Hendrieta was very accommodating on our requests as a group.

Andre K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre K

Still omgewing en het dit waardeer.

Kamer het nie spieël waar jy jou hare kon kam by haardroërpunt nie.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Hi,

Baie dankie vir die terugvoer,
Ons maak dadelik werk daarvan om om diens te verbeter.

Vriendelike groete,
Domenique

Komodo Gastehuis
Caren V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Caren V

Lawaai van omliggende area tot in oggendure is baie irriterend.

Verblyf was goed. Die geraas in die nag van omliggende area (musiek) was baie irriterend, want dit het aangehou tot 03h30 in die oggend. Die lugversorger het nie lekker gewerk nie, so die vensters moes oopbly vir koel lug.

Christine M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine M

Baie professioneel en gasvry.

Ons het baie lekker tuisgegaan en die kinders kon buite in die veiligheid van die perseel speel. Personeel is baie hoflik en gasvry. Die vloere en linne kort net bietjie aandag.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit altyd, en dit help ons om ons dienste te verbeter.

Komodo Gastehuis
Thithi Eva P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thithi Eva P

Very good service.

They have good service, supportive staff members, excellent accommodation, nice garden, and very nice food.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Good day,

Thank you so much for the kind remarks, we will love to host you again,

Kind regards
Domenique

Komodo Gastehuis
Kelebogile S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile S

I would definitely love to stay there again!

The owner is so friendly!

Kim K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim K

Stunning.

We made arrangements with Dominique to vacate our rooms way after the expected departure time, of which she gladly accommodated our wish. That is what we call service!

Komodo Gastehuis se terugvoer

Hi Kim,
You are very kind, hope to see you soon. Bike and all.
Kind regards,
Domenique

Komodo Gastehuis
Gavin H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin H

Baie geniet en sal vir seker weer daar bly.

5 ster. Baie dankie julle. Die ontbyt was ongelooflik leka.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Beste Gavin,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ons is so bly dat julle dit by ons geniet het!

Vriendelike groete,
Domenique

Komodo Gastehuis
Winnie-isabel L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie-isabel L

Lieflik, rustig en tonne gasvryheid.

Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar sal beslis weer by Komodo oorslaap as ons in daardie area is. Lieflike kamer, fantastiese gasvryheid en vriendelike diens al die pad. Dankie Komodo vir jul uitmuntende diens en heerlike ontbyte ook!

Komodo Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, julle is vreeslik gaaf! Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Komodo Gastehuis
Lg P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lg P

Wonderlik en gasvry.

Gasvry vir moeë reisigers. Wonderlik om daar te bly met uitstekende diens. Dankie LekkeSlaap.

Henry P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P

Genotvol.

Waarde vir geld. Goeie diens.

Theophilus T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theophilus T

We had wonderful stay at Komodo Guesthouse.

Staff very friendly and kind, management always available for guests, facility very clean and meets international standards.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review.

We would love to have you again.

Komodo Gastehuis
Miriam S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam S

Yes, I would.

Wow! An amazing place! We were treated with love and care, friendly staff.

Sumei G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumei G

Was baie rustig en baie moeite gedoen met vriendelik staflede.

Het reeds woord gespreek oor die kwaliteit van verblyf by kolegas.

Sipho M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho M

Excellent place good breakfast.

Excellent quiet and excellent.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Good day,

Thank you for the kind review.

We will gladly host you again.

Kind regards,
Domenique

Komodo Gastehuis
Mea M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mea M

Baie vriendelik.

Sal definitief weer gebruik indien in die area.

Ouma M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ouma M

Excellent.

The rooms were clean, staff very friendly and professional. The building as a whole was beautiful. I would not mind visiting the guest house again.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Dear Ouma,

Thanks for the kind review, we will gladly host you again.

Kind regards,
Domenique

Komodo Gastehuis
Matlhasa M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matlhasa M

Komodo Guesthouse is the best.

We really enjoyed our stay at Komodo Guesthouse, excellent service rendered by friendly staff and we enjoyed good food served. Many thanks to our Agent TravelGround.

Christo H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Baie vriendelike diens.

Baie vriendelike diens van almal by Komodo en die ontbyt was heerlik.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Christo,

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer, ons waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Domenique

Komodo Gastehuis
Isabel N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel N

Ongelooflike gasvryheid, voel soos jou eie huis!

Alles was perfek, al wat kort is spieëls in die kamers bo die tafel waar 'n vrou haar hare kan droogblaas. Ongelooflike lekker huislike atmosfeer! Sal beslis weer daar boek!

Amanda M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Best guesthouse.

Let me first start by saying that I will definetely be coming back to the guesthouse. It is so beautiful and clean and the staff are beyond friendly. They made our stay so comfortable and we were treated like kings and queens. The breakfast was out of this world. I can't stop raving about the place to a lot of people. Thank you so much.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Hi,

Thanks so much for the kind words,

We willlove to have you with us again,

Kind regards
Domenique

Komodo Gastehuis
Janneke L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke L

Ordelik.

Dankie Komodo! Ek waardeer jul vinnige terugvoer en diens.

Jacobus B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus B

Gasvry en netjies.

Komodo Gastehuis het aan ons vereistes voldoen.

Lebohang M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang M

We really enjoyed our stay there but the breakfast was not nice at all.

We really enjoyed our stay. The rooms were clean and everything was in order but the breakfast wasn't nice at all. We had to complain to get bacon, sausages, muffins etc.

Nontobeko D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko D

Value for money.

Komodo Guesthouse is value for money. Most amenities are within 10 km. Even though management leaves you to your devices they are available when you need them. Suggestion: Breakfast - light breakfast to include cold meats and cheese.

Tollie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tollie V

Baie lekker gebly.

Vriendelike ontvangs en baie lekker ontbyt.

Hannelie J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie J

Netjiese gastehuis met puik ontbyt.

Alles was wonderlik en ons het geen probleme gehad nie. Die enigste aanbeveling is dat daar meer sport kanale beskikbaar kan wees op die TV.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons is so bly dat julle, jul tyd by Komodo geniet het, ons sal definitief jul aanbevelings sterk oorweeg, hoop om julle gou weer te sien,

Vriendelike groete,
Domenique

Komodo Gastehuis
Tiaan D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tiaan D

Gasvry en rustig.

Kamers gerieflik. Kort net spieël naby prop om hare te blaas. Ontbyt was heerlik en dekor in gastehuis baie mooi.

Henson F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henson F

Baie lekke.

Vriendelike mense, lekka atmosfeer, sal enige tyd weer daar bly.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer, ons sal julle graag weer ontvang.

Vriendelike groete,
Domenique

Komodo Gastehuis
Franscois L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois L

Skoon, vriendelik en waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Beslis waarde vir geld. Great ontbyt gehad.

Daphney M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daphney M

We had a great time and the place is nice.

Their rooms are nice and of good quality. Nice breakfast.

Johan O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Gerieflik en sentraal vir ons besoek gewees.

Vriendelike personeel en baie gasvry!

Chane V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V

Ontbyt was oud en koud. Verder goed.

Air-con het nie gewerk nie.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Hi Chane

Baie dankie vir jou terugvoering.
Ek is jammer dat julle 'n slegte ondervinding by ons gehad het, ek maak dadelik daarvan werk om dit te verbeter.

Vriendelike groete
Domenique

Komodo Gastehuis
Siphe H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Siphe H

We had a great stay, the staff is very friendly.

The place is very nice but far from town.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Nolwazi K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolwazi K

I enjoyed my stay.

Excellent service, the rooms were clean and neat with comfy beds.

Komodo Gastehuis se terugvoer

HI,

Thanks for the amazing feedback, it is greatly appreciated! Hope to see you again!

KInd regards
Domenique

Komodo Gastehuis
Johan K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die gastehuis kan ek met vrymoedigheid aanbeveel, die gasvrou het uit haar pad uit gegaan om ons te help en welkom te laat voel. Komodo Gastehuis is goed geleë en verblyf is baie luuks vir die prys en ontbyt was ook baie lekker.

Wilma D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma D

Verblyf was gerieflik en skoon.

Die suite waarin ons gebly het was mooi en skoon. Die koffiegeriewe was net 'n bietjie skraps vir vier persone en die ontbyt kan verbeter word. Verder het ons lekker geslaap, die bed was hemels.

Elizabeth L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth L

Enjoyed staying at Komodo Guesthouse.

There is no intercom, but I don't think it's a big deal - just something that needs to be considered for the safety of late coming guests. Nice place to relax and spend some quality time with the loved ones. I also really enjoyed their breakfast. Thanks.

Komodo Gastehuis se terugvoer

Hi,

Thanks for the feedback,

And hope to see you again!

Kind regards
Domenique

Komodo Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 171, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkZGY3ZWQ1LWI2ZjAtNDYyZi04ZmE2LWIzNDAzNzUyM2VlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 171 Kerk Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.674482433879 27.236040830612
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang