Koraalboom Annex
Beskrywing
Koraalboom 3 is 'n lieflike ruim kamer met 'n slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n sitarea. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n enkelbed met slaapplek vir 2 ekstra volwassenes of 2 kinders. Die kamer het toegang tot 'n aparte badkamer oorkant die gang met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, basiese eetgerei met koffie, tee, melk en suiker. Ongelukkig is daar nie enige kookgeriewe nie. Daar is 'n TV wat USB-vriendelik is met basiese kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Gebruik asb. die aangewese buite-areas, soos die stoep of erf, om te rook. Gebruik asb. ook die asbakkies wat voorsien word.
Geen besoekers word toegelaat nie. Ekstra gaste moet vooraf gereël word en tariewe sal dienoorkomstig gehef word.
Geen musiek, bv. luidsprekers of voertuig-luidsprekers, word toegelaat nie.
Stilte moet van 22:00 tot 08:00 gehandhaaf word. Beperk geraas om nie ander gaste te steur nie en respekteer asb. hulle privaatheid.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade en/of verliese tydens die verblyf.
Oortreding van die huisreëls kan daartoe lei dat gaste se verblyf gekanselleer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié snoesige kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, basiese eetgerei en koffie, tee, melk en suiker. Beskuit en jogurt word as 'n ligte ontbyt voorsien. Ongelukkig is daar nie enige kookgeriewe nie. Daar is 'n TV wat USB-vriendelik met basiese kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Gebruik asb. die aangewese buite-areas, soos die stoep of erf, om te rook. Gebruik asb. ook die asbakkies wat voorsien word.
Geen besoekers word toegelaat nie. Ekstra gaste moet vooraf gereël word en tariewe sal dienoorkomstig gehef word.
Geen musiek, bv. luidsprekers of voertuig-luidsprekers, word toegelaat nie.
Stilte moet van 22:00 tot 08:00 gehandhaaf word. Beperk geraas om nie ander gaste te steur nie en respekteer asb. hulle privaatheid.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade en/of verliese tydens die verblyf.
Oortreding van die huisreëls kan daartoe lei dat gaste se verblyf gekanselleer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, basiese eetgerei met koffie, tee, melk en suiker. Ongelukkig is daar nie enige kookgeriewe nie. Daar is 'n TV wat USB-vriendelik is met basiese kanale. 'n Derde persoon sou hier kon slaap. 'n Gerieflike kampbed word dan ingedra.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Gebruik asb. die aangewese buite-areas, soos die stoep of erf, om te rook. Gebruik asb. ook die asbakkies wat voorsien word.
Geen besoekers word toegelaat nie. Ekstra gaste moet vooraf gereël word en tariewe sal dienoorkomstig gehef word.
Geen musiek, bv. luidsprekers of voertuig-luidsprekers, word toegelaat nie.
Stilte moet van 22:00 tot 08:00 gehandhaaf word. Beperk geraas om nie ander gaste te steur nie en respekteer asb. hulle privaatheid.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade en/of verliese tydens die verblyf.
Oortreding van die huisreëls kan daartoe lei dat gaste se verblyf gekanselleer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid is baie ruim en beskik oor 'n hoofslaapkamer, 'n leefarea met 2 enkelbeddens en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitarea het 'n slaapbank vir 'n jong kind. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, lugbraaier, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, potte en panne toegerus. 'n TV met DStv, 'n USB-koppelpunt en basiese kanale is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n motorhuis met privaat ingang deur die motorhuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gebruik asb. die aangewese buite-areas, soos die stoep of erf, om te rook. Gebruik asb. ook die asbakkies wat voorsien word.
Geen besoekers word toegelaat nie. Ekstra gaste moet vooraf gereël word en tariewe sal dienoorkomstig gehef word.
Geen musiek, bv. luidsprekers of voertuig-luidsprekers, word toegelaat nie.
Stilte moet van 22:00 tot 08:00 gehandhaaf word. Beperk geraas om nie ander gaste te steur nie en respekteer asb. hulle privaatheid.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade en/of verliese tydens die verblyf.
Oortreding van die huisreëls kan daartoe lei dat gaste se verblyf gekanselleer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang