Koraalboom Annex
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Aug 2024 tot 12 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Koraalboom Annex is in die mooi dorpie Wolseley geleë. Die dorp is omring deur berge en die watervalle langs die strate gee 'n gesellige atmosfeer. Die huis is sentraal geleë in Wolseley en omhein met veilige parkeerplek.
Daar is 4 gastekamers beskikbaar, elke kamer met sy eie privaat badkamer. Elke kamer het 'n USB-vriendelike TV met beperkte DStv-kanale. Die kamers is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, basiese eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien vir 'n ligte ontbyt. In die somer het kamers waaiers en 1 het lugversorging. Elektriese komberse is beskikbaar in die winter.
Koraalboom Annex is ideaal geleë tussen verskeie trou-venues soos die bekende Olive Rock, Waverley Hills, Bosjes en Tulbagh. Ceres is net 15 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Koraalboom Annex het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang