Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kormorant Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Naweek oppie see! Baie lekker naweek gehad, sal enige tyd weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Kormorant Apartment
Altyd welkom!

Linda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Keurig, kwaliteit, onvergeetlik! Kormorant is 'n juweel bestemming. Dit is uitstekend geleë, met pragtige uitsigte oor die see. Die kombuis is toegerus met kwaliteit ware, so ook die bedlinne en badhanddoeke. Die TV het toegang tot al DSTV-kanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag
5.0
Aug 2024

Vinnige stop oor. Regtig lekker gebly, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brent V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Besonderde ondervinding. Ons het baie lekker gebly. Jan was baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Atil en rustige atmosfeer. Beslis aanbeveel. Baie lekker gekuier. Daar was ook 'n inverter beskikbaar tydens loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hoogs aanbeveel. Hoogs aanbeveel. Hoogs aanbeveel. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Puik eenheid, uitsig en diens! Ons is baie beïndruk met die netheid en uitstekende diens wat ons ontvang het. Die uitsig oor die see is asemrowend. Beslis 'n plek om na terug te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cj J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties! Baie lekker gebly en die huis is presies wat ons gesoek het, baie naby die see. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige wegbreek - net wat ons nodig gehad het. Heerlike verblyf, veilig, vriendelike gasheer, selfs die weer was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker woonstel met mooi uitsig. Ons het lekker gebly. Die woonstel het alles wat nodig is en is ruim genoeg vir 2 mense. Die uitsig oor die see was ook mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 192

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 57, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAltLhJmbF7iZ7aHM0dAdd0gNbaiZ62eu8WAFhXj4mpV7OgUZf1t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 57 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.612786783584 19.383078664541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang