Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koru Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 75 resensies vir Koru Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Celestine S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestine S

Veilig en netjies.

Baie mooi en netjiese plek! Lekker geriewe as jy net wil ontspan by 'n swembad. 'n Baie vriendelike gasvrou!

Marelien C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelien C

Baie gerieflik, rustig, pragtige omgewing.

Was heerlike rustig, pragtige uitsig uit groot venster, alles wat jy nodig het. Gasvrou is uitstekend.

Koru Guest House se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jou te ontvang het. Hoop om jou weer te sien in die toekoms.
Vriendelike groete
Petro

Koru Guest House
Melanie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Lekker gebly.

Ons het net by Koru gastehuis geslaap vir die aand. Petro het ons vriendelik ontvang en ons kamer gewys. Die geelkamer is ruim en het 'n en-suite badkamer. Vir ons was 'n groot voordeel dat ons ons motor naby die kamer kon parkeer. As mens verkies om uit te eet, is daar goeie restaurante naby.

Koru Guest House se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir julle terugvoer, ons strrewe om altyd te verbeter, Hoop ons sien julle wees.
Groete Petro

Koru Guest House
Wessel R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel R

Rustige atmosfeer , en baie vriendelike eienaar en behulpsaam. Laat voel soos jou eie tuiste.

Geleë in 'n baie mooi area en stil. Sal aanbeveel vir enige oornaggeleentheid in die area van die Wilgers Hospitaal. Ons het baie lekker gebly.

Charmaine V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Warm gasvryheid.

'n Groot dankie aan Petro vir haar gasvryheid. Sal Koru Guest House vir seker aanbeveel.

Marique C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marique C

Dankie dat jul die ekstra myl vir ons groep gegaan het!

Sal vir seker weer besoek. Baie goeie ligging!

Koru Guest House se terugvoer

Goeie middag
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer. Ons sal graag weer volgende keer die pad saam met julle stap.
Vriendelike groete
Petro

Koru Guest House
Estie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie B

Pragtige gastehuis in 'n rustige omgewing.

Petro het my baie vriendelik verwelkom, ek't 'n heerlike nagrus gehad en baie lekker ontbyt geëet. Baie dankie!

Janine R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Pragtig, netjies, gasvry.

Pragtige plek, mooi, skoon en netjies. Baie gasvry. Sal beslis aanbeveel.

Koru Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, ek waardeer dit baie. Ek sal julle graag weer wil verwelkom.

Koru Guest House
Lenett B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenett B

Ruim, skoon, netjies en mooi.

Ek is aangenaam verras met webtuiste, hul inligting i.v.m. die gastehuis was akkuraat.

Koru Guest House se terugvoer

Goeie middag,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek glo die website moet 'n akkurate weergawe wees.
Baie dankbaar vir julle ondersteuning en hoop om julle weer te sien
Groete
Petro

Koru Guest House
Martha V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V

Net een woord is nodig, en dis onverbeterlik!

Ons wou verskeie besoeke inpas oor 2 dae en dit was almal in verskillende rigtings. Koru was so gerieflik sentraal geleë, dat ons dit baie maklik kon doen.

Laetitia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Heerlike verblyf.

Lieflike, rustige omgewing. Alles was baie skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang deur Petro. Baie dankie, ons het heerlik gebly. Sal weer so maak.

Carisa B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carisa B

Veilig, gerieflik geleë vanaf Wilgers Hospitaal.

Netjiese kamers, gerieflik geleë. Goeie diens.

Koru Guest House se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang het. En hoop ons kan weer van diens wees. Vriendelike groete

Koru Guest House
Hein S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Baie rustig en vriendelike diens.

Petro was baie gasvry en het baie moeite gedoen vir ons. Daar was 'n storm en sy het die moeite gedoen om vir ons voertuig veilige plek te maak in die motorhuis.

Elaine E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Absoluut fantasties. Baie veilig.

Puik skoon and netjies. Petro is baie behulpsaam en gasvry. Sy stel belang in haar gaste en maak seker dat hulle elke dag gemaklik is. Die natuur is iets om te sien rondom haar huis. Sal beslis Koru Gastehuis aanbeveel.

Koru Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was geen probleem om julle laat te ontvang nie. Ons sien uit om julle weer te sien.

Koru Guest House
Celia V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V

Ons was doodmoeg en dit was 'n lafenis om ontvang te word deur 'n vriendelike gasvrou en flink gehelp te word na ons baie gerieflike kamer. Ons het verfris opgestaan die volgende oggend. Ons sal Koru beslis aanbeveel.

Die boodskap was nie deurgegee aan ons gasvrou om te noem dat ons eers teen 9-9.30nm sou arriveer nie. Dit was bes moontlik vir haar ongerieflik, vir ons 'n verleentheid, maar sy is professioneel en vriendelik. Baie dankie dat julle wel die versoek vir kaffeïenvrye koffie oorgedra het, dit word waardeer! Die ruim kamer en badkamer is 'n bonus en ons sal beslis weer soontoe gaan. Baie dankie!

Jan G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G

Lovely guest house

Very comfortable and spacious guest house with everything one could need. The hosts were very friendly and helpful.

Derick M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick M

Pragtige kamer in 'n mooi tuin, rustige omgewing. Gasvrou baie aangenaam.

Ek het lekker gebly by Koru. Petro is 'n baie vriendelike en aangename gasvrou en het my baie welkom laat voel.

Koru Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons sal jou graag weer terug wil ontvang.

Koru Guest House
Lorna B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna B

Was aanvaarbaar.

Was baie teleurgesteld dat die badkamer nie en suite is nie. Baie trappe en gade is sieklik. Nie behoorlike parkeerplek vir al die voertuie nie. Bed baie klein.

Koru Guest House se terugvoer

Goeie dag,
Ek is baie jammer dat julle so dit ervaar het, as julle wou opgradeer na die en-suite badkamer kamer met die Koning grote bed, kon ons dit met liefde vir julle gedoen het. Ongelukkig het julle die "Queen size" kamer bespreek met sy eie badkamer maar nie en-suite nie. Die bed is 'n Koningin grote bed ekstra lengte, soos die kamer adverteer. Ons sal julle graag terug wil verwelkom in die suite kamers.
Vriendelike groete,
Petro

Koru Guest House
Niel D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D

Absolutely fantastic!

Would stay there again.

Koru Guest House se terugvoer

Thank you for the compliment. It was lovely to have you here.
Kind regards

Koru Guest House
Rozanne B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B

Luuks, modern, skoon, gemaklik en rustig.

Baie dankie vir die heerlike, aangename oornagverblyf. Ons het dit baie geniet.

Christo V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Baie rustig en lekker, sal vir seker weer daar 'n draai maak.

Baie mooi en skoon plekkie.

Vicky V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V

Fantasies en gasvry.

Skoon kamers, veilige, rustige atmosfeer met vriendelike diens.

Rattan J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rattan J

Super friendly service by the owner.

Thank you a for lovely time at your guest house. You were so friendly and accommodating. I would definitely recommend this place for it's cleanliness, location and friendly service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike diens van die eienaar ontvang.

Dankie vir 'n wonderlike tyd by jou gastehuis. Jy was so vriendelik en akkommoderend. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel omdat dit netheid, ligging en vriendelike diens is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Koru Guest House se terugvoer

Thank you it was a pleasure to have you at our guesthouse. Hope you are safely back at home.
Regards,
Petro

Koru Guest House
Janri M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janri M

Wonderlik. 'n Ontspanne atmosfeer. Luuks en gemaklik.

Puik gastehuis, modern, werklik veilig. Sal weer by hulle bly. Petro is baie vriendelik en help graag as daar iets is wat jy benodig.

Susan L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Ongelooflike waarde vir geld en pragtige ligging.

Ons was aangenaam verras met die pragtige kamers, omgewing en gasvryheid. Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Ongelooflike waarde vir geld.

Koru Guest House se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien
Vriendelike groete

Koru Guest House
Elmarie E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E

Heerlik. Vriendelike mense. Dankie Petro en span.

Die kamer was pragtig. Die mense was baie vriendelik.

Hannes & Patricia G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes & Patricia G

Baie luuks en gemaklik.

Dis besonders netjies en luuks. Sal weer gebruik maak van julle.

Christelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Netjies, modern en baie smaakvol.

Die heerlike stilte en voëlgeluide omvou jou om jou werklik te laat ontspan na 'n dag se gewoel in die stad.

Hennie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Pragtig en veilig!

Ek en my man het baie lekker gebly en ek sal dit vir enigeen aanbeveel.

Koru Guest House se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer julle terugvoering. Hoop ek sien julle wees.

Koru Guest House
Cindy P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

Baie netjies en modern.

Beveel graag aan.

Gerda C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Baie mooi kamers.

Die gastehuis is in 'n veiligheidskompleks, baie goeie ligging en vreeslik netjies en mooi.

Koru Guest House se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer jou terugvoer.
Groete, Petro.

Koru Guest House
Gustav N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav N

Superb in all respects - highly recommendable.

Warm, welcoming, homely. Everything high quality. Excellent setting.

Koru Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Hoop ons sien julle weer.

Koru Guest House
Elizma S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S

Friendly, helpful hostess.

Petro, the hostess, was friendly and helpful and always concerned about my well being, while my husband was in hospital.

Jacques S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Skitterend.

Dit is beter as die gewone plekke waar ek heengaan.

Suretha C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha C

Ontvang meer as wat prys werd is.

Koru Guest House is 'n gastehuis wat ek aan enige persoon sal aanbeveel, buiten vir die puik vriendelike diens wat ons ontvang het is dit baie netjies, 'n pragtige omgewing en uiters veilig. Ons het werklik meer waarde ontvang as wat ons verwag het.

Chantal V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Vriendelike diens, gemaklik, baie netjies en skoon.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer en badkamer baie netjies en skoon. Sal Koru Guest House vir enige iemand aanbeveel, veral as jy verblyf naby Wilgers hospitaal soek. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Pierre V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Baie lekker.

Baie lekker gewees, dankie.

Wimpie J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie J

Very nice, pleasant stay.

We enjoyed a lot. Very neat. Excellent price. Definitely value for money.

Piet K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet K

Petro was baie vriendelik en het ons goed ontvang. Baie netjiese gastehuis en veilig.

Ons het gaan oorslaap vir 'n troue in die omgewing. Petro het ons baie vriendelik ontvang en selfs aan ons 'n sambreel geleen, aangesien dit gereën het. Baie netjiese gastehuis en baie veilig. Mooi onthaalarea met skoon swembad.

Hendrik V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Baie netjies en skoon.

Netjiese, skoon en veilige gastehuis. Kan aanbeveel. Vir die prys is dit baie goed.

Ruben M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben M

Rustig.

Goeie diens, rustige atmosfeer, Gasvry en professioneel.

Koru Guest House se terugvoer

Baie dankie, waardeer julle terugvoer baie.

Koru Guest House
Deon B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Ruim, waarde vir geld, netjies en sal beslis aanbeveel!

Die kamer en geriewe is van uitstaande gehalte. Alles was skoon en netjies en die gasvrou en heer het ons heeltemal tuis laat voel. Sal beslis weer daarvan gebruik maak asook enige tyd aanbeveel aan vriende.

Denise W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise W

My hele familie het onmiddellik tuis, gemaklik en veilig gevoel.

Petro, Charles, en personeel het ons onmiddellik tuis laat voel te midde van 'n familiekrisis. Die area is veilig en ons kon rustig gaan stap soggens. Dit sou net lekker wees as hulle ontbyt kon aanbied.

Malan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malan V

Uitstekende waarde vir geld en diens!

Was baie vriendelik gegroet en die kamer was reg gemaak vir ons. Hulle het dit koel probeer hou deur om alles oop te hou. Ek't geen bekommernis gehad oor my goed daar nie. Baie veilig. Enige aanbevelings wat ek sal gee is dalk 'n TV (klein, 32 duim) in elke kamer met 'n aircon. Anderste die swembad was skoon. Badkamers netjies met al sy toebehore. Baie dankie aan Koru Guest House vir hulle vriendelikheid en diens!

Franzette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franzette V

Baie aangenaam en gemaklik gebly.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Het ons gou tuis laat voel. Als daar wat nodig. Skoon netjies en baoe lekker atmosfeer. Stil en veilig. Sal weer daar gaan bly in toekoms.

Andrea C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C

Dit was verskriklik lekker!

Petro is 'n baie goeie gasvrou! Ons het regtig waar lekker gekuier en gebly by Koru. Dit is die mooiste plekkie! Ons sal definitief weer terug wees!

Philip B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Dit het gevoel soos my huis in die ooste van Pretoria!

Ons is dadelik baie welkom laat voel, dit is veilig en die pluspunt is dat dit naby alles is - of dit nou die hospitaal, winkels en ontspanning is! Jy kry baie meer as waarvoor jy betaal!

Merlin M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlin M

Dit was ongelooflik, kry baie meer as waarde vir geld.

Die kamer was baie netjies, die diens was uitstekend. Daar was ekstra moeite gedoen sonder aanvraag. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

Surina V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina V

Waarde vir geld.

'n Vyfster ondervinding! Dankie Ronel vir jou vriendelike ontvang en die puik verblyf. Ek kan dit beslis aanbeveel! Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Zenobia C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia C

Was baie tevrede met als, het baie lekker gekuier daar en tannie Petro is dierbaar.

Sal enige tyd weer by Koru gaan oorslaap en sal hom aanbeveel vir mense.

Louis B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Perfek geleë en geprys!

Ons het slegs oornag maar was beslis moeite werd. Ons gaan beslis weer daar oorslaap! As ons miskien iets kan toevoeg, 'n muurprop nader aan spieël sal bonus wees. Was bietjie moeilik vir wederhelf om hare te droog, maar dit sit ons beslis nie af om weer hier oor te slaap!

Joh G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joh G

Pragtige bome vol voëllewe, smaakvolle dekor en vriendelike ontvangs.

Lieflike, stil, veilige blyplek. Ruim ontspanningsareas buite die slaapkamer. Die Groenkamer se badkamer is 'n paar treë buite die slaapkamer maar gelukkig was daar nie ander gaste in die tussen-kamer nie. Muskiete het net bietjie gepla ondanks Peaceful Sleep.

Deon K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Rustig.

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Nico F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Luuks, veilig, netjies, billik.

Pragtige area, luukse kamers, vriendelike personeel en eienaars.

Franz M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz M

Fantasties.

Koru Guest House is beste plek waar ek al was.

Simone S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

Dit was fantasties gewees, baie rustig en kan nie dink dat ons in die stad was nie.

Ons het so lekker gebly by Koru Gastehuis. Petro is pragtig en baie vriendelik. Ons sal beslis weer die gastehuis besoek, selfs 'n naweek weg saam met die kinders soontoe reël.

Margaretha M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha M

Uitnemende verblyf!

Koru beteken rus en vrede en dit is presies wat jy kry. Teen 'n heuwel in in 'n stil slot met 'n asemrowende mooi tuin en 'n pragtige gastehuis is dit soos salf vir die siel. My kamer met yslike koningsbed, baie kaste en pragtige ruim badkamer met reënstort was net 'n plesier. Dit was sprankelskoon. Baie lekker is die kroeg-kuierplek langs die swembad waar mens lekker lank die sonsondergang kan geniet.

Fernando J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando J

Idillies.

Ons verblyf by Koru Huis was meer as aangenaam, die ligging, privaatheid, geriewe en gasvrou Petro het verseker dat dit 'n naweek was om te onthou.

Sharon R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Pragtigste uitsig!

Asemrowende uitsig. Skoon, netjies, gerieflik. Kan dit aanbeveel!

Michael B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Absoluut fantasties.

Baie dankie aan Petro dit was 'n ongelooflike ondervinding, dit was special.

Grizelda C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelda C

Bekostigbaar en baie netjies.

Sien sterre.

Vanessa G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Pragtige en veilige gastehuis met ongelooflike gasvryheid.

Ons kamer was baie netjies en skoon. Die huis eienaars was baie vriendelik en ons dadelik tuis laat voel. Ons sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Meisie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie B

Baie lekker en rustig.

Ons het dit baie geniet. Alles was netjies en skoon en in werkende toestand. Die woonbuurt is ook baie stil. Petro, ons gasvrou was ook baie vriendelik gewees. Ek het net gesukkel om te grimeer omdat die lig in die badkamer baie dof is. Miskien sal 'n klein liggie by die spieël help. Of dalk 'n klein spieël teen die muur bokant die tafeltjie by die deur. Dis net 'n voorstel en nie 'n klagte nie!

Ampie P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie P

Baie skoon, netjies en veilig.

Dis 'n stil area en privaat. Baie sentraal geleë vir enige besoeke in Pretoria-Oos omgewing. Mense is baie vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar oorslaap.

Maroelien V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maroelien V

Absolutely fantastic!

What an experience, everything you need and would expect of a 5 star guest house! Could not have been happier with the beautiful rooms and the friendly service. It is definitely an extraordinary guest house where you can feel at home.

Jean V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V

Fantasties.

Die eienaars Charles en Petro se vriendelikheid is ongekend. Het lekker saam met hulle om die tafel gesit en gesels. Die geriewe is skoon, warm en gerieflik en veiligheid is top prioriteit. Doen so voort. Sal definitief weer daar vertoef.

Loraine O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine O

Vriendelike en skoon geriewe.

Baie dankie aan Petro vir julle vriendelike diens en skoon geriewe en die billike prys. In vandag se lewe was dit regtig 'n heerlike rusplek vir liggaam en siel.

Nonkosi M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonkosi M

Petro, the owner, has a beautiful and welcoming spirit.

The house is beautiful and so peaceful to unwind and if you want to escape city noise Koru Guest House is good place to be. The area is the safest place ever, I'm definitely going back.

Christel B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B

'n Sentrale, pragtige, skoon huis weg van die huis af.

Ek en my ouers het aanvanklik hier kom slaap vir een aand om naby Wilgers Hospitaal te kan wees. Ons het ons verblyf aangepas om vir nog 'n week hier te bly.

Silke S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silke S

Lovely setting, beautiful room.

The little extras in the room was a wonderful surprise, who wouldn't love a glass of cherry while you settle in, home away from home, thank you.

Christine C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Besonderse mooi gastehuis. Groot waardering vir die pragtige kunswerke.

Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid wat ek in my kort verblyf ervaar het.

Douw S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douw S

Georganiseerd, skoon en netjies.

Geoordeel teenoor ander gastehuise is dit beslis waarde vir geld. Ek hou ook van die kommunikasie/inligting verskaf deur die webtuiste.

Annike K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annike K

Lovely.

Was very clean and comfortable.

Tokkie K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tokkie K

Baie lekker.

Awesome plek. Sal dit aanbeveel.

Jan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Sal dit sterk aanbeveel.

Die omgewing, die puik diens, vriendelikheid en rustigheid was uit die boonste rakke.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touleier Place 17, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9i3ATYv95vLQBHA0zHYfrDkI4FGcT9rbLkE3ouAk6OwnEleROs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 17 Touleier Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776534580646 28.327435423279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang