- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Touleier Place 17, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Koru Guest House is in die veilige Wapadrand Landgoed in Pretoria en bied gehalte-gastekamers. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers of oornaggaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe.
Verblyf by Koru Guest House beskik oor 5 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers het elk 'n koningingrootte- of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het gratis toiletware, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en lugversorging.
Die gastehuis het 'n onthaalarea met 'n TV met DStv-kanale, Netflix en 'n biljarttafel. Daar is ook 'n groot swembad, binne- en buitebraaigeriewe, 'n kroeg en 'n kaggel. Vir die sakereisiger is 'n studeerkamer beskikbaar vir sake- of privaatvergaderings.
Koru Guest House is 30 minute vanaf Pretoria se middestad en 45 minute se ry vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe. Die gastehuis is ook binne maklike bereik vanaf die N3, restaurante, hospitale, winkelsentrums en baie trouvenues.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Touleier Place 17, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Gaste dink Koru Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wapadrand Pretoria-Oos Wapadrand Security Village Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Touleier Place 17, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng