Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Gaste Plaas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Hershaw Plaas, 536, ptn 1, Ventersburg, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kosmos Gaste Plaas, is 4 km vanaf Ventersburg net langs die N1, en bied ideale oornagverblyf vir reisigers wat vanaf die Noorde na Kaapstad op pad is.

Verblyf word gebied in 2 eenhede. Die 2-Enkelbedkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens, en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die Koningin-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bababedjie. Gaste in die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Hierdie kamers bied toegang tot die gemeenskaplike kombuis, eetarea en leefarea.

Die verblyf het 'n pragtige stoep en braai-area waar gaste laatmiddae kan geniet, met asemrowende uitsigte en 'n rustige plaasatmosfeer.

Die dorp het 'n deli met tuisgemaakte pasteie, heerlike biltong, en lekker koffie. Ventersburg bied ook 'n verskeidenheid restaurante vir diegene wat wil uiteet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kosmos Gaste Plaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • N1, Hershaw Plaas, 536, ptn 1, Ventersburg, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Kosmos Gaste Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Hershaw Plaas, 536, ptn 1, Ventersburg, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe7af77c34b87abc9a841ef1f7a1c81511e2d6037371cba46abdf16a13c11ae2757ff62b42d4b43c966ed9ef86ef9517183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 N1 Hershaw Farm, 536, ptn 1 9459 Vrystaat 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -28.040546555553 27.164250205822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang