Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Kosmos Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C

Heerlik soos altyd!

Lieflike en suite-kamer met pragtige uitsig en 'n hele kitchenette.

Kosmos Lodge se terugvoer

Baie dankie Marie. Kom besoek ons asb gou weer.

Kosmos Lodge
Tok B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tok B

Was aangenaam verras.

Sal moek kyk daarna om die kragopwekker of battery na 23:00 te laat krag voorsien. Party gaste het suurstofmasjiene waarmee hulle moet slaap.

Braam M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam M

Uitstekende kwaliteit en waarde vir geld.

Goeie diens, uitmuntende gratis verversings en asemrowende uitsig.

Kosmos Lodge se terugvoer

Wow, baie dankie Braam. Ons is bly dat julle lekker gebly het by ons. Kom besoek ons asseblief gou weer.

Groete
Die Kosmos Lodge Span

Kosmos Lodge
Gerhard G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard G

Baie stil en pragtige uitsig.

Pragtige opset en ligging! Behalwe dat die lugverkoeler nie gewerk het nie en dat die matras baie sag was.

Shayle J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayle J

Fabulous!

It was excellent!

Willem Jacobus Fouche S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Jacobus Fouche S

Baie mooi uitsig, netjies en baie behulpsaam.

Baie skoon en netjies, was baie goed verwelkom en behulpsaam. Die uitsig baie mooi. Sal beslis weer gaan. Dit was my verjaarsdag en het uit hul pad gegaan om dit spesiaal te maak.

Kosmos Lodge se terugvoer

Baie dankie Karien. Ons is bly dat jy jou verjaarsdag by ons geniet het. Kom besoek ons asseblief gou weer.

Kosmos Lodge
Juanita V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V

Baie mooi uitsig oor dam vanuit jou bed. Netjiese, veilige en rustige blyplek. Granger se diens was uitstekend. Hy was altyd beskikbaar.

Die badkamervloer was nie baie skoon met aankoms nie. Kort 'n deeglike was met seep. Stort kan doen met relings vir ouer persone se veiligheid. Die muurprop links van die bed agter die bedkassie is los en onveilig. WiFi het nie gewerk met aankoms nie. Het op dag 2 navraag gedoen, eienaars was bewus daarvan maar het ons nie ingelig nie. Op aanvraag is die probleem herstel. Het nie pinkode vir kompleks se hek ontvang nie. Moes aanvra. In somer kan mens heerlik kuier onder op die stoep. Daar moet egter verduidelik word aan gaste of die geriewe gebruik mag word of nie, bv. pooltafel, stoepsitarea en braai-area. Die kontinentale ontbyt was voldoende, maar ek dink dit kan so bietjie afgewissel word. Suiker en tee moet elke dag aangevul word, "attention to detail". Het regtig verblyf geniet. Hou daarvan om volledig terugvoer te gee vir verbetering.

Kosmos Lodge se terugvoer

Dankie vir die volledige terugvoering Juanita. Ons wil graag altyd verbeter waar ons kan.

Kom besoek ons asseblief binnekort weer.

Groete
Lize

Kosmos Lodge
Lillian K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lillian K

Great view, secure area, clean.

My partner and I had a very romantic stay. Enjoyable.

Jillian M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian M

Awseomene!

Great view, professional staff, great security. 100% cleanliness, we felt welcomed and enjoyed our stay. Definite quick getaway or holiday destination!

Kosmos Lodge se terugvoer

Hi Jillian,

Thank you for the great review. We look forward to welcoming you back again soon.

Kind regards,
Lize

Kosmos Lodge
Magriet N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet N

Kosmos Lodge is 'n aangename en goed toegeruste verblyfplek.

Die uitsig is baie mooi. Die geriewe is bo standaard. Dit is 'n plek om te ontspan. Ongelukkig kan ander gaste die genot bederf met lawaaierigheid.

Reinette L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette L

Pragtige uitsig rustig en netjies.

Tevrede met alles gewees!

Kosmos Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Kosmos Lodge
Genius S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Genius S

Fine.

Kosmos Lodge is a nice place but I think hiring only men for running the place is a bit awkward. Not saying it's bad but as a lady I feel it's awkward.

Skip H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skip H

Uitstekend.

Moet sê ons het dit baie geniet. Netjies en skoon. Die ligte ontbyt in die yskas was heel voldoende. Personeel vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Kosmos Lodge se terugvoer

Hi Henriette,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Groete,
Lize

Kosmos Lodge
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerlaan 121, Kosmos, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fc79a48a5bac6089458c3293179ad39bde35140055145cd3d0c8acae8018dc6b3af5c882f67bc7817abaa911ab47cbfc626?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 121 Paul Kruger Avenue Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.739961751374 27.849705393848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang