Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kranskloof Country Lodge

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kranskloof Country Lodge skuil in die hartjie van die Klein Karoo. Die plattelandse lodge is op die R328 geleë, 15 km vanaf Oudtshoorn na die Kangogrotte.

Die 4 losstaande kothuise is ten volle selfsorg en kan tussen 2 en 6 gaste per kothuis akkommodeer, afhangend van gaste se keuse. Alle kothuise het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, induksiebord, eetgerei en 'n klein eetarea. Die eiendom word deur sonkrag aangedryf.

Elke kothuis het sy eie braaigeriewe terwyl daar 'n gemeenskaplike soutwater-swembad is omring deur 'n ruim tuin en pragtige uitsigte oor die Schoemanshoekvallei en die Outeniekwaberge.

Nabygeleë toeriste-aantreklikhede sluit die Cango Volstruisplaas, Cango Wildlife Range, Cango Caves, Rust en Vrede Waterval, Swartbergpas en Meiringspoort in. Gaste kan op en om die berg gaan stap terwyl hulle die wye verskeidenheid voëllewe voëlkyk. Aanbevole restaurante sluit in Wilgewandel en Buffelsdrift.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 183 resensies vir Kranskloof Country Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Oumie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kranskloof Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69de484583e6a26a56f83584d7698f2ecc0084cebed223622afe8ee39dd7d2eb6ef432d7309d55ada9ab60c8d4e96e119d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 183 5 1 5 Kranskloof Country Lodge Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468640473824 22.24566757679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang