Kriel B&B
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Hartbees Straat, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kriel B&B is 'n bekoorlike gastehuis in Vryburg en is langs die Leon Taljaard Natuurreservaat geleë. Vryburg lê langs die N14, wes van Klerksdorp en Orkney en nie te ver van Johannesburg af nie. Die omgewing is bekend vir beesboerdery.
Die gastehuis het 15 gerieflike en suite-kamers, waarvan 11 slaapplek bied vir 3 gaste. Die ander 4 kamers bied elk slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas.
Besienswaardighede in Vryburg sluit die volgende in: 'n gholfbaan, rotstekeninge by Kinderdam, Swartfontein Ontspanningsoord, Tiger Kloof Native Institute met sy klipkerk wat nou 'n nasionale monument is en die Theiler Museum met die interessante versameling veeartstoerusting.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 16 Hartbees Straat, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Kriel B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 41 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Hartbees Straat, Vryburg, 8601, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang