Kruger Park Lodge 241
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kruger Park Lodge 241 is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie en is 40 km vanaf Sabi Sand Wildreservaat in Hazyview geleë. Die Kruger Park Lodge-landgoed beskik oor 'n buiteswembad wat die hele jaar deur en uitsigte oor die meer is. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n omskakelaar.
Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die oorblywende 2 badkamers is ingerig met 'n bad en 'n stort, onderskeidelik.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beslaan die grondvlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Verder is daar 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar, afhangend van beurtkrag.
Deur die skuifdeure is daar 'n ruim onderdakstoep met 'n buite-eettafel, 'n wynverkoeler en 'n ingeboude braai wat die ideale plek is vir gaste om saam 'n skemerkelkie te geniet.
Die landgoed bied 'n verskeidenheid geriewe soos minigholf, 'n speelgrond, 'n gholfbaan, 'n tennisbaan, 'n sondek, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en masseerterapie. Gaste kan ook 'n maaltyd by die restaurant op die perseel geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 108
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge 241 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang