Kruger Park Lodge Unit No. 608A
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit No. 608A is 'n selfsorgvakansiehuis op 'n landgoed in Hazyview. Die landgoed is op die oewer van die Sabierivier geleë en is 40 km vanaf Sabi Sand Wildreservaat geleë. Die landgoed is binne maklike bereik van die Phabeni- sowel as Numbi-hekke na die Krugerwildtuin.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat met 2 enkelbeddens ingerig is terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die eenheid bied bad- en stortgeriewe.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die ruim leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 6, knus sitkamerstel, 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die sitkamer maak oop op die onderdakstoep waar gaste 'n piekniektafel en ingeboude braaigeriewe sal vind.
Die landgoed bied 'n gholfbaan, staproetes, 3 swembaddens, minigholf, tennisbane, 'n speelgrond, rybaan en 'n restaurant op die perseel. Afhangend van beurtkrag is gratis WiFi beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 107
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 608A het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang