Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger View Chalets

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standplaas 1062, Opdraendstraat, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kruger View Chalets skuil aan die oewer van die Krokodilrivier en dit is al wat jou van die gewilde Krugerwildtuin skei. Die chalets is die perfekte verblyf langs die rivier in Malelane.

Die chalets beskik oor identiese afwerkings en bied elkeen slaapplek aan 4 gaste. Elkeen het 2 ruim slaapkamers met en suite-badkamers en elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n gerieflike sitkamer met sateliet-TV en 'n uitsig oor die pragtige tuin of rivier. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, braai, lugversorging en daaglikse skoonmaakdienste.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek op die perseel gebruik maak. Daar is 'n restaurant langsaan vir wanneer gaste wil uiteet.

Malelane is 'n entjie weg en bied geriewe soos kitskosrestaurante, winkels, mediese sentrums en banke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Deidre V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gemaklik. Pragtige plek! Netjies!
Nov 2024
Cecilia V
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op aarde. Kan nie wag om terug te gaan nie. Ongelooflik lekker, skoon en netjies. Ons het soveel diere van die stoep af gesien, dat ons dit onno...
Sien meer
Okt 2024
Benita B
Saam met vriende
5.0
Sou langer wou bly. Pragtige uitsig oor die KNP, rustig en stil en baie netjies. Die lugverkoeling was 'n welkom verrassing.
Sep 2024
Jasper V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige eenheid met mooi uitsig. Vriendelike ontvangs. Ons verblyf was baie lekker. Die eenheid het alles in wat jy benodig. Baie mooi binne. Die uit...
Sien meer
Sep 2024
Jeff S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. A fantastic place to stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Standplaas 1062, Opdraendstraat, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger View Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standplaas 1062, Opdraendstraat, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cd81f18c38806a5fdcffee4538c89e181af32e58e63513fa416a793d4460d0660d5fcf63c503ce99b981ed0aa7aa6e59381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 Stand 1062 Opdraend Street, Monte Vista Estate 1320 Mpumalanga 021 201 8901 01:00-19:00 10:00 -25.486055198132 31.504835486412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang