Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-Catering Cottage

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wiehan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peaceful, clean and safe place. Very clean place and safe. We enjoyed the stay as it was very calm. It is a pleasure to deal with the management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastiese plek, baie lekker gebly. Baie skoon en netjies, alles wat nodig is plus nog! Baie diere het kom hallo sê en die toring is 'n groot pluspunt, baie lekker gebly en gekuier, sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Peaceful and restful place to be. The tranquility in the house and environment was divine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great stay. This has been our second stay at this cottage in Marloth Park. It is by far our favorite place in Marloth to stay. Being opposite the Crocodile River/Kruger fence, you constantly hear the hippos in the river. There is also an abundance of bird life for the birding enthusiast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymondus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Net wat ons nodig gehad het! Absoluut! Rustig met alles wat nodig is en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

A comfortable and relaxing stay, highly recommended. Our stay was comfortable and relaxing, the accommodation was spotless and well-stocked with everything needed for a self-catering stay. An added benefit was the inverter and batteries that kept the lights on during load shedding. The pool was a lifesaver during the 40-degree plus days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wegbreek wat werk. Wat 'n lekker plek. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Fantasties ligging, wonderlike verblyf en waarde vir geld. Baie lekker, onverbeterlike waarde vir geld. Nie luuks nie, maar fantastiese bosveld verblyf. Ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rodney
Self-Catering Cottage
Thanks Tom, I'm glad you enjoyed your stay. We love to have guests that enjoy the bush.

Wiehan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Great place. Very relaxing place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Netjies en skoon plekkie met mooi uitsig. Oulike plek met baie mooi uitsig oor Kruger Wildtuin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warthog-weg 459, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzMjZlZDYwLWM5MjItNDFmNi1iNjRmLWE5NTQ0MzFhNWI4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense 54 5 1 5 459 Warthog Road Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.374638888889 31.758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang