Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenstraat 103, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste.
Dié privaat eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwart-slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n groot instapstort en 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n leefarea met 'n slim-TV met Showmax. WiFi, veilige parkeerplek voor die eenheid en 'n privaat ingang word voorsien.
Daar is ook ’n ketelbraai en 'n houttafel buite. Die eenheid is veilig en privaat.
Krugersdorp bied verskeie aktiwiteite soos brugswaai, reksprong, verfbal en staproetes. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Krugersdorp Wildreservaat en die South African National Bird of Prey Centre in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ezme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Viljoenstraat 103, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Krugersdorp Selfsorg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Krugersdorp Noord Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenstraat 103, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang