+73
Hotel in Gordonsbaai

Krystal Beach Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 346 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Illana F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was 'n wonderlike week, kos was tops soos altyd. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Verblyf was ongelooflik met swembad en restaurant. Verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was alles heerlik vandat ons daar aangekom het, het ons baie bederf gevoel. Dit was awesome, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lekker gebly en was stil en skoon en het goed gerus. Baie dankie! Baie dankie aan die webtuiste. Sal julle altyd gebruik met my volgende bookings. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisma J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2026

Pragtige ligging. Hotel kort aandag. Die hotel het 'n puik ligging, maar dit kort 'n behoorlike skoonmaak en onderhoudswerk. Huisbakke se matte is vuil, glasruite by die ingang is gebroke, die mat in die kamer is vol kolle en lyk nie skoon nie. Die kamer het verskeie items wat of beskadig is of nie mooi skoon nie. Swak kamerdiens; na talle oproepe het 'n jong man ons uiteindelik gehelp. Lugversorging skakel af op 'n tydbeheer wat deur ontvangs ingestel is. Eers na navraag by ontvangs het dit gestop. Die hotel se ligging is ideaal, maar word nie tot sy potensiaal na gekyk nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolanda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Jan 2026

Horrible. Horrible place, dirty, needs an urgent update.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Sherley M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

The stay was very good. We enjoyed it. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Phenomenal. Was our second visit celebrating our wedding anniversary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mighael S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Uitstekende en vriendelike diens in ’n pragtige hotel op ’n besonderse ligging! Die hotel is pragtig en geleë in die marina, met goeie restaurante binne 30 sekondes se stapafstand. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die suite was silwerskoon en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibongile T
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Great, I'd recommend it to anyone. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 346

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R3 080
25 % AF
R 3 080 R 2 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 080
25 % AF
R 3 080 R 2 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 080
25 % AF
R 3 080 R 2 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Breakwater Lane, Harbour Island, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 258 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABpmmQdothhWojmepNLSclyeV3iUG1uFosWs0k5kF0CDxAwCJV8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 080 nouVanaf R2 310 per nag, vir 2 mense 346 5 1 5 Breakwater Lane Harbour Island 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.151395921663 18.859078288078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang