Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2025 tot 25 Apr 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is begeleide wildritte beskikbaar teen 'n ekstra koste, gaste het die opsie om 'n piekniek by te voeg teen 'n ekstra koste.
Daar is 'n breekskadedeposito wat vooraf betaal moet word en sal binne 2-3 dae terugbetaal word indien niks stukkend is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 500
R 5 500 R 4 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 500
R 5 500 R 4 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ditholo Wildlife Estate, 654-KQ Kromdaaipad, Kromdraai, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b350a43f249fdc79030470f6288d3cf8b5ced16ad360585942f58d9327d3139ba2960288ca10702683a62e827b4b3fab425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R4 125 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 Ditholo Wildlife Estate 654-KQ Kromdaai Road 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.97506135161 27.916552346547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang