Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuiergat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 91 resensies vir Kuiergat
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tirshna T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirshna T

Baie lekker gebly. Die see-uitsig was die bonuspunt van ons vakansie.

Rustige area met 'n pragtige see-uitsig. Volledig toegerus met alles wat jy sal benodig. Baie netjies! 'n Aanbeveling sou wees om WiFi en 'n slim TV vir die plekkie te kry. Die slotte van die skyfdeure moet vervang word sodat dit gesluit kan word. Die rook van die braai area kom binne en maak dit bietjie onsmaaklik. Dalk kort die braai area 'n diens. Maar definitief sal die plekkie 'n gunsteling bly vir ons! Dit was lekker!

Johannette L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannette L

Great place to stay in Witsand.

Great location. Beautiful view. Comfortable, fully equipped apartment.

Rika M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M

Nice view.

Die trappe kort net reëlings vir ouer mense om net aan vas te hou. Hoef nie groot te wees nie. Dun pypie sal ook werk.

Jan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Awesome kuier plekkie.

Baie lekker plekkie om te huur. Naby die see en baie veilig. Sal beslis weer daar wil kuier.

Haidi T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haidi T

Best accommodation by far.

Best accommodation we've had in Witsands and been visiting since 2007. Will definitely go back.

George N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Lekker.

Baie lekker gebly en dit werklik geniet.

Stephan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan K

Ek wens ek kon langer gebly het en sal beslis weer daar vakansie hou.

Ek het heerlik gebly, baie rustig, fantastiese uitsig vanuit die sitkamer en hoofslaapkamer. Die eienaar se agent is baie vriendelik en het my op datum gehou met die beurtkrag skedules.

Cassandra N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra N

Alles was naby en gerieflik. Mooi huisie, in 'n goeie atmosfeer.

Beste vakansiehuis ooit.

Ivan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan M

Lekker area, skoon blyplek, uiters vriendelike en behulpsame mense.

Dit was baie lekker by Kuiergat. Eerste keer in Witsand, maar nie die laaste nie.

Anna-marie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B

Mooiste mooi.

Mooiste uitsig oor see.

Suzelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle S

Goeie keuse vir enige iemand wat die see wil ervaar.

Fantastiese uitsig, goeie ventilasie in die huis en privaatheid het uitgestaan.

Nichol R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nichol R

Beste kuier in 'n lang tyd. Sal beslis weer gaan.

Baie lekker gebly. Awesome plek. Gasvrou was baie nice. Behalwe vir 1 issue, die rook in die huis, was dit baie lekker om daar te bly.

Faies S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faies S

Was good.

We had an excellent time.

Sakkie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie V

Rustig en goed.

Alles was skoon en netjies. Steil trappe dalk 'n probleem vir ouer mense. Sou graag 'n koffietjie wou maak - gedink daar is koffie/tee vir eenmalige gebruik.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rhyn A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rhyn A

Te kort om kommentaar te lewer. Wind baie erg.

Hou nie van die idee dat meubels met pen bekrap is met opdragte nie. Ek besef daar is mense met kinders wat op tafeltjies sit ens, maar dit is baie irriterend om as grootmens aan sulke snert herinner te word op die manier. Eenvoudige huisreëls kan in leer aangebied word. Selfoonopvangs baie swak, so WiFi sal aanbeveling wees.

Leon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Leon S

Baie teleurstellend, maar het moontlikhede.

Pragtige blyplek met pragtige uitsig, maar kort aandag. Twee van vier buitedeure kan nie sluit nie, en alhoewel dit in 'n veilige area is, is dit steeds Suid-Afrika. Die voordeur moet jy oop en toe stamp. Die trapskag het geen handreling nie, en ek glo daar gaan iemand nog baie seerkry as hulle val.

Kuiergat se terugvoer

Ek is jammer u verblyf was so onaangenaam. U het seker gesien die trappe is redelik nou en daarom sal 'n handreling onprakties wees. In die afgelope 10 jaar+ wat ek uit verhuur het, het niemand al geval nie. En indien u kan onthou, dit het die afgelope paar maande baie gereën en saam met die vog van die see het die hout voordeur geswel en maak bietjie moeiliker oop. Net so het die slotjies van die skuifdeure bo op die tweede verdieping binne geroes van die seelug en kry ek nie presiese soort spaarpartjies te koop nie.

Kuiergat
Leone L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone L

Heerlik.

N klein gas stofie vir loadshedding sou baie handig tepas gekom het.

Stephanus L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus L

My stay at Kuiergat really exceeded my expectations.

I was welcomed and always kept informed of everything. When the time was due, I received a notification. The price was also very reasonable. My stay was great.

Sarel B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Wonderlik, baie lekker gekuier.

Van aankoms tot vertrek, heerlik. Mooi uitsig, vriendelike diens en gemaklike geriewe.

Suzette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Aangename ondervinding!

Mooi blyplek, kombuis is baie goed toegerus, lieflike uitsig.

Tertius C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius C

Beste ligging, waarde vir geld in Witsand.

Die plekkie is stil met 'n uitsig wat mens op enige ander plek 'n fortuin sal kos. Die woonstel het als denkbaar in wat mens mag nodig kry. Huurder in die onderste woonstel uiters gasvry en hulpvaardig. Ons 4de keer daar en sal nie die laaste wees nie. Baie dankie, Hester en Bets!

Clive G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive G

Beautiful sea views, spotlessly clean, comfortable, easy to find.

There were no instructions on how to use the somewhat different TV system. We could have asked but did not bother, seeing that we were only staying for one night and going out to dinner anyway. Such instructions would be useful to future guests.

Manie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie H

Lieflike see view blyplek.

Dis n lekker plek met vriendelike mense en alles wat mens benodig.

Russel C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel C

Great stay.

I enjoyed everything. The place, the beautiful views, everything.

Helena S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Pragtige see-uitsig, ruim verblyf met funksionele gebruiksmiddele.

Dis 'n pragtige rusplek. Waarde vir geld. En veilig. Besonders om aan die slaap te raak met brandergeruis in jou ore. Die see-uitsig is die hoogtepunt.

Tracey E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey E

Fabulous location and everything you could need, except towels, which was my own oversight.

The location cannot be beaten.

Anton U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton U

Goeie ligging op die see.

Baie lekker kuierplek op die see. Goed toegerus.

Lizette S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Awesome views, clean, neat and beautiful!

We were set for a bit of rain over the weekend so I wanted a place with a view, so we could sit inside and stare at the waves and not have to drive around in the rain to see a bit of the ocean. Kuiergat was exactly that! Added bonus was the inside braai area, so one could even cook inside or just socialise around the fire while still seeing the ocean. We chose to eat takeout rather than spend the weekend cooking, but everything we could need was there.

Gerda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Baie gerieflik, volledig en ruim. Uitsonderlike uitsig.

Ons was baie gelukkig om goeie weer te ervaar. Baie aangename kuier en tevrede met die woonstel. Die toestand van die haglike vlekvryestaal braairoosters was hartseer. Hoe moeilik is dit om sulke roosters skoon te maak? Gelukkig het ondervinding ons geleer en ry ons maar altyd ons eie stel roosters saam!

Adéle V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle V

Ons tweede besoek aan Kuiergat. Heerlik gekuier. Walvisse het omtrent baljaar.

Lieflike, gerieflike, goed ingerigte woonstel. Lampies vir beurtkrag. Altyd warm water. Wonderlike stort (moes dit noem). Binnebraai se skoorsteen kort egter dringend aandag. Ons moes al die vensters en deure oopmaak in die koue om nie aan rookinhalasie om te kom nie. Ons moes die hout wat ons wou gebruik weggee, want wou nie weer vuurmaak die 2de aand nie. Beslis 'n groot gesondheidsrisiko. Vleisrooster kan ook vervang word. Word gereeld in resensies genoem. WiFi sal 'n aanwins wees aangesien die TV slegs Easyview het en daar nie rerig iets is om na te kyk in die aande. Ons sal egter beslis weer in die toekoms daar bly.

Lynette R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Fantastiese uitsig oor die see.

Lekker blyplek met als wat jy nodig het.

Anthony P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony P

Very clean and neat, everything that's needed is there.

Excellent view, stayed on an extra night. Overall good value for money.

Mattheus J R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mattheus J R

Die lekkerste vakansie ooit. Vriendelike diens en regtig 'n lekker huis met als wat mens nodig het.

Stil plekkie wat baie veilig is. Permanente inwoners kuier lekker saam en laat jou tuis voel in hul omgewing. Jy voel deel van die gemeenskap. Lekker restaurante in die omgewing. Baie lekker strand naby. Die getyswembad is so lekker om in te baljaar. Een badkamer is partykeer 'n probleem, maar is nie so erg nie. Die naaste aan 'n eilandvakansie wat ek nog ooit gehad het. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Trappe na bo is baie styl.

Cheryl P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P

Awesome.

Breathtaking views. Comfortable. Well-stocked utensils. Perfect location. Just beautiful.

Liesl S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl S

Nader aan die blou water kan jy nie.

Die eenheid was baie gerieflik, skoon en netjies met alles wat nodig is vir selfsorg. Die onbelemmerde uitsig oor die see is pragtig en 'n heerlike bries waai deur die eenheid indien die voorste en kombuis se skuifdeure oop is. Die binnebraai en TV is ook 'n groot aanwins indien die wind waai of dit reen. Die gasvrou het verskeie speletjieborde en boeke daar gelaat vir vermaak en lees. 'n Tweeplaat-gasstofie is aanbeveelbaar indien daar beurtkrag van 4 ure is. Baie lekker gebly, baie dankie.

Miensie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miensie D

Die opgradering was waardeer met nuwe TV en stofie. Stunning uitsig. Kuiergat is bobaas!

Badhanddoeke behoort in die prys ingesluit te wees soos die bedlinne. Die braai het nuwe sement nodig sodat dit makliker sal wees om skoon te maak.

Natalie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natalie V

As jy hou van 'n visgemeente is dit jou tipe vakansie.

Sien sterre.

Maria D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

Awesome fishing and relaxing place.

Safety was my priority. Clean beaches and everything you need is available.

Louise V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Wat meer wil mens vra van 'n wegbreek.

WiFi sal 'n welkome toevoeging wees. Ek wou gaan werk, maar kon nie weens die gebrek daaraan.

Wilma B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Rustige verblyf met die see in jou ore.

Eenheid gee 'n gevoel van ruimte met die instap, baie netjies en toegerus met alles wat nodig is. Regtig waarde vir geld. Veilige, oop parkeerplek. Daar is trappies op na die eenheid wat in gedagte gehou moet word. Mariaan Human het ons baie gasvry ontvang en dit was aangenaam om haar en haar man Pieter te ontmoet. Mooi uitsig oor die see wat net 'n hanetreetjie ver is. Die getypoel is binne stapafstand.

Carine P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine P

Die rustigheid vanself!

Ons het verskriklik lekker gebly so teenaan die see. Die uitsig is pragtig en die stilte is wonderlik. Die plekkie is goed uitgerig met alles wat jy moontlik sou nodig kry. Ongelukkig het die TV nie gewerk nie, en die uitkloktyd van 09:00 is hopeloos te vroeg.

Viljoen V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen V

Ligging, uitsig en veiligheid.

Beter ligging in Witsand is nie maklik haalbaar nie. Mooi uitsig, direkte toegang tot die pragtige strand. Lekker braaiplek.

Leandri A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri A

Fantastiese uitsig en baie cozy.

Die weer was fantasties en die see asemrowend. Om uit alle deure en vensters die see te sien en hoor het my naweek gemaak.

Koos H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos H

Baie lekker gekuier.

Plek is gerieflik, beddens slaap lekker, mooi see uitsig. Net een aanbeveling. Vervang rooster met vlekvrye staal een. Sal weer kom.

Brian B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Beach view.

Kuiergat has an incredible view of the beach and has easy access to walking the beach in both directions for about 4 km. The place is super well equipped with everything you might need for self catering. While I knew before I booked, I was still disappointed with the lack of WiFi as this was the only place that didn't have it that we have encountered. In any event the place is comfortable and could not have a better location.

Harold S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harold S

Relaxing with the comfort of a home.

Kuiergat is well-equipped to offer a unique holiday experience, especially being so close to the sea.

Lizelle S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S

Uitsig en uitsig.

Ons het baie lekker gebly en gekuier by Kuiergat. Beddens slaap heerlik. Alles wat mens nodig het. Die ekstra yskassie vir aas is wonderlik. Die slaapkamers is net warm, sal aanbeveel vir waaiers. Ons is baie privaat mense en slaap met toe deure. Daar was geen trek nie. Dalk ook 'n hekkie bo by trap. Ek het heeltyd gevoel of ek gaan val as jy loop na sitkamer gedeelte. Dankie aan Tannie Mariaan en Oom Pieter wat so mooi na ons gekyk het. Sal verseker weer daar bespreek.

Benjamin V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V

Heerlik Ontspannend.

Ideale huisie om te ontspan met 'n asemrowende uitsig in 'n stil dorpie. Huisie is gerieflik ingerig met 'n heerlike binnebraai wat uitkyk oor die see. Vang vis en stap op die rotse reg voor die huis, swemstrand 10min se stap of 2min se ry.

Petrus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus V

Relaxed.

Nice and close to the beach, a nice place for a getaway.

Louise V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Baie lekker plek en sal hom aanbeveel.

Die TV moet net reggemaak word, want die klank werk nie, want blykbaar het die vorige mense dit so gelos.

Spasie A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spasie A

KuierGat is die beste!

Dit was alles wat ons wou hê en meer. Baie oulike, rustige plekkie by die see. Die huis was pragtig skoon en netjies en het alles in wat jy nodig het. Ons het geniet dat die son vroeg opkom en die see se gedruis in jou ore sus jou aan die slaap, as jy so moeg soos ek was. Ons kon duidelik sien hoe 2 walvis mammas en hul kleintjies opkom vir vars lig. Baie dankie aan Mariaan en haar man, julle was awesome!

Hendrik O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O

Baie netjies en meer as voldoende.

Sal beslis weer daar gaan kuier.

Hendrik O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O

Baie lekker. Sal weer kom.

Bakgat. Die plek is netjies. Sal beslis weer kom.

Charl V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Asemrowend mooi.

Sal kuiergat definitief aanbeveel.

Adéle V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V

Pragtige moderne woonstel met lieflike 180°-uitsig van Witsand.

Heerlik gebly. Selfs veilig gevoel in die woeste storm. Kan nie wag vir ons volgende besoek.

Liezl S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S

Uitstekend

Mooiste uitsig. Alles was presies soos op die foto's.

Deon H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Comfortable, restful.

Well equipped but will not recommend for senior citizens.

Petrus S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Excellent

The steps might be a problem for older people.

Louise C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Pragtige, netjiese plekkie met die mooiste uitsig. Veilige area en bring ware rus vir die siel. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Sal beslis weer teruggaan Kuiergat toe, enige tyd.

Die plekkie was skoon en baie netjies. Het aan al ons vereistes voldoen. Die uitsig het ons asems weggeslaan en dit is loopafstand van die allermooiste strand af.

Markquin W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markquin W

Uitstekend!

Pragtige plek! Sien definitief weer!

Dinkie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinkie V

Die beste plek op ons mini-toer!

Beste see-uitsig, bonus was die binnenshuise-braai/ kaggel. Baie veilige area.

Okkie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Okkie V

'n Vinnige draai vir 2 dae.

Pragtige see-uitsig en naby die see. Volledig toegerus met alles nodig.

Morita J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morita J

Kuiergat word beslis aanbeveel!

Het 'nn wonderlike naweek met kinders gehad. Die naweek was hopeloos te kort!

Monique E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E

Not great for small kids and fishing.

The lady that had the keys to the property was not very friendly. I feel the parking is not suitable. There was a vehicle in the garage and we had to park on the other side of the house (gravel pitch). We visit Witsand twice a year at least for 12 years. This is the first time experiencing this.

Kuiergat se terugvoer

I do sincerely apologize for any inconvenience due to the parking and my agent. Unfortunately the outlay of the complex is so that there are limited space to park and we try to make it as convenient for everyone in the complex. Though I can guarantee that the parking has always been safe.

Kuiergat
Suwel B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Suwel B

Alles was perfek!

Jy ruik, sien en hoor die see op jou stoep. Dit was die perfekte verjaarsdagnaweek! Al wat ek kan sê is vat maar alles saam wat jy benodig byvoorbeeld hout, toiletpapier ens.

Breyten B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breyten B

Hoendervleis lekker.

Alles loop soos stroop. Jy het niks meer nodig nie.

Kuiergat se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop dat jy weer binnekort by ons sal oorbly.

Kuiergat
Carla M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M

Beslis die geld werd!

Mooiste uitsig! Kuiergat sal ons weer sien!

Franse C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franse C

Uitstekende ligging!

Pragtige woonstel met 'n fantastiese uitsig oor die see van die woonkamer en slaapkamer.

Gerhard P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Wonderlike see-uitsig.

So na aan die see was ons nog nie. Baie walvisse gesien.

Amanda M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Puik.

Sien sterre.

Kuiergat se terugvoer

Baie dankie. Dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het dit geniet en hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groete

Kuiergat
Antoinette M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Paradys.

Te veel mooi om als te noem. Ruim huis, ongelooflike uitsig, pragtige duine. Kuiergat is beslis die plek om te wees. Gerieflik en skoon. Hierdie plek sal ons beslis weer sien. Dankie, dit was great!

Avu K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avu K

Perfect weekend.

We had a nice stay at Kuiergat , the room is exactly as we saw on the website and more. Everything was on point, the view, the environment. We're definitely coming back next year and considering that for our little holiday. We are so happy.

Cawood K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cawood K

Geniet elke oomblik!

Gerieflik, volledig toegerus, vriendelike mense, verfrissend en ligging by die see uitstekend!

Elizma B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B

Fantasties, gaan vir seker weer besoek.

'n Genotvolle paar rusdae. Woonstel is veilige, skoon en ruim verblyf op die duine met 'n asemrowende uitsig. Ons kon die walvisse vanaf die balkon dophou.

Elsa P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa P

Absoluut heerlik, pragtige uitsig, totale plesier!

Kuiergat was 'n heerlike plekkie om te bly. Wonderlik skoon, sonnig, perfek . Alle geriewe soos benodig is beskikbaar. Baie goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer terugkeer.

Ruan B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Awesome place.

An awesome place with a breathtaking view.

Liezl H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Mooi, netjies en rustig.

Ons het heerlik gekuier en gerus by Kuiergat. Die huisie is mooi en netjies en goed toegerus. Die uitsig is pragtig! Dit was heerlik om die see te kon hoor, ruik, sien en voel. Dit is lekker stil daar gewees en ons het veilig gevoel. Ons kan defniteif Kuiergat aanbeveel vir 'n lekker wegbreek.

Anke P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke P

Mooiste uitsig!

Baie lekker hier gebly, mooiste uitsig oor die see. Lekker binnebraai. Plekkie is baie gerieflik ingerig, netjies en skoon! Die enigste probleem was dat hierdie huis heeltemal te lekker bly vir net 'n naweek! Die naweek was te kort!

Dennis O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis O

A good place to get away from it all and to relax and recharge.

We spent an enjoyable and restful two weeks at Kuiergat which we found to be most comfortable, well equipped and clean.

David S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David S

Great spot on the beach.

We really enjoyed our stay. The view is stunning, both of the see during the day and the stars at night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek op die strand.

Ons het ons verblyf regtig geniet. Die uitsig was asemrowend, beide die see in die dag en die sterre in die nag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Steve D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve D

Fantastiese verblyf.

Wonderlike vakansie in 'n pragtige, cosy plekkie op die water!

Helene A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene A

A paradise in this rat race where there is peace and quiet.

We had a view from our balcony over the whole bay where we could watch Southern Right Whales surfacing daily (some with calves) and this alone was worth every km we travelled from Velddrif WC to reach Witsand. Kuiergat is also close to the beach and tidal pool. Safe wooden steps leads down to both. The whales leave this area during November/December when they head for the South Pole. They return in August/September. A bird watcher's heaven as well, as Kuiergat provides fresh water drinking areas and nectar bottles for sugar birds when the proteas and aloes are not flowering.

Olivia A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Olivia A

Rustig.

Die vertrektyd is hopeloos te vroeg en die TV het nie gewerk nie.

Koos V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Enjoyed our stay very much!

Great location right on the beach and excellent accommodation, liked the fact that the unit is finished and furnished 'light and bright'.

Judi P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judi P

Heerlik. Sal weer daar kuier.

Onvergeetlik! Als was perfek, 'n mens rus heerlik.

Benjamin V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V

Lieflik, op die see met 180 grade-uitsig oor die see.

Netjies en gerieflik.

Rita N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita N

Ons het 'n heerlike naweek deurgebring en talle walvisse gesien.

Baie vriendelike ontvangs en gerieflike verblyf in Kuiergat, Witsand. Ligging is op die see en ons het talle walvisse gesien. Die enigste negatiewe kommentaar is dat die braaitoerusting, die braairooster, en kastrolle vuil was. Ons het ons eie braairooster gaan koop. Verder was alles netjies en skoon.

Kuiergat se terugvoer

Hi daar,

Ek is bitter jammer dat daar so probleem was en ek vra om verskoning vir die ongerief. Ek is bly jy stel my in kennis sodat ons kan verseker dat dit nie weer in die toekoms sal gebeur nie.
Ek is wel bly om te hoor dat die ander geriewe wel na verwagting was.
Baie dankie dat julle by ons kom bly het.

Groete,
Hester

Kuiergat
Marius B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Baie lekker naweek huisie. Ideaal vir paartjie of 'n gesin. Alles is baie mooi skoon en netjies. Uitsig is direk op die see.

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer wil gaan.

Herman D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D

Was baie lekker en perfekte ligging.

Het lekker gekuier by Kuiergat met lieflike uitsigte oor die baai en see. Alles was perfek, maar die huis het 'n bietjie onderhoud nodig. Verder was alles perfek.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark, Tuna-straat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALZh1f4OHABCplHctiIyN4WCB7rEce0EJCOowjPNQOHgIBekKiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 6 mense 91 5 1 5 Duinepark Tuna Street 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.391770079902 20.863467813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang