Kumbaya

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Bykomende terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is nie in die kwotasie ingesluit nie.

Die breekskadedeposito sal binne 2 weke na vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.

Let asseblief daarop dat hierdie eiendom nie geskik is vir partytjies nie en nie as 'n lokaal vir funksies gebruik kan word nie.
Geen partytjies word by die huis toegelaat nie.

'n Maksimum van 3 voertuie word by die eiendom toegelaat om te parkeer.

Gaste moet asseblief bedag wees op hul omgewing en nie na 22:00 geraas maak nie.

Geen bykomende gas(te) sal op die perseel toegelaat word nie, behalwe die aantal gaste wat in die oorspronklike bespreking genoem is. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Indien gaste op so 'n manier optree wat nie volgens beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie, of die eiendom vir enige ander doel as oorspronklik vermeld gebruik word, kan die kliënt en sy gaste gevra word om die perseel te ontruim.

Indien enige van die reëls nie nagekom word nie, kan 'n boete opgelê word en van die breekskadedeposito afgetrek word.

Skoonmaakdienste kan teen 'n bykomende koste verskaf word terwyl gaste in die huis is. Kwotasie vir skoonmaakdienste tydens verblyf op aanvraag.

Hou die huis in dieselfde toestand as wat dit ontvang is. Indien die huis in 'n toestand gelaat word waar spesiale skoonmaak benodig word, sal sulke koste van die breekskadedeposito afgetrek word.

Let asseblief daarop dat indien enige reëls oortree word of die huis op 'n manier gelaat word waar ekstra skoonmaak nodig is, dit van u breekskadedeposito afgetrek kan word.

Bring asseblief u eie swem- en strandhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Vondeling Crescent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3fdd71b5dd4531de5c005bed33e6a77cabe75ade36648fcce45580daeef11e570d1af795043acfdc8ae6c774b914147843c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 29 Vondeling Crescent Lampiesbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.722630528104 17.961860190738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang