Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunje Guest Farm

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
  • Vanaf R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kunje Guest Farm is in Koue Bokkeveld geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy bergreeks wat bestaan uit Cedarberg Sandstone, voetslaan, bergklim, bergfietsroetes en San-skilderye. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat geskik is om tot 44 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit die Gastehuis & Kothuis, Eenheid 2, Eenheid 3 en die Geelberg-berghut in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en 'n eetkamerarea met 'n kaggel. Die Berghut is toegerus met stapelbeddens en twee badkamers met storte. Hierdie eenheid is ook troeteldiervriendelik.

Geriewe op die perseel sluit lugversorging, satelliet-TV, 'n buitebraai-area, klein swembad by Guesthouse & Cottage, borrelbaddens by Eenheid 2 & 3 en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, swem, bergfietsry, visvang en fietsry insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 155 resensies vir Kunje Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kunje Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b781a6336485185837df27e4e964749867cb9e40aa846de9e788eea30f55da7b1a00ab29935a391416dab081c02e124bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 Kunje Farm R303 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.672062114667 19.206202450858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang